Vanjaar se aartappelseisoen het afgeskop met aanvanklike nat toestande, opgevolg deur ʼn lang droë periode, wat weer opgevolg is met baie laat reëns aan die einde van die groeiperiode. Die winter het besonder lank geneem om sy opwagting te maak […]
Vanjaar se aartappelseisoen het afgeskop met aanvanklike nat toestande, opgevolg deur ʼn lang droë periode, wat weer opgevolg is met baie laat reëns aan die einde van die groeiperiode. Die winter het besonder lank geneem om sy opwagting te maak […]
Wintertyd in Suid-Afrika teken die afskop van die pekanneutseisoen aan. Hoewel die koue dae vanjaar in groot dele van die land aan die einde van Mei nog nie sy verskyning gemaak het nie, is die pekanneutoes en die bemarking daarvan […]
Die geliefde aartappel is ʼn alombekende voedselbron in huishoudings reg oor Suid-Afrika en die stille held van menige maaltyd. Maar agter elke heerlike gebraaide skyfie skuil ʼn storie van toewyding en kundigheid. GWK is die eksklusiewe verspreider van die Lanorma-aartappelkultivar […]
Lusern is ʼn hoë-produserende, meerjarige peulgewas wat geplant word vir die produksie van veevoere. Lusernhooi het die beste voedingswaarde van alle soorte hooi en het ʼn hoë vlak van verteerbaarheid. Lusern kan onder die korrekte klimaatstoestande en bewerkingspraktyke tot 30 […]
Landzicht is nie net bekend vir sy uitstekende soetwyne nie, maar ook vir sy staatmaker witwyne soos Chenin Blanc. Bekostigbaar en veelsydig – ʼn mens kan beslis nie verkeerd gaan met ʼn jong, vrugtige Chenin Blanc nie. Terwyl Sauvignon Blanc […]
Meeste produkte kan deesdae moeiteloos aanlyn bestel word. GWK se eie Landzicht-kelder is sedert die einde van September ook deel van hierdie moderne tendens. Landzicht-liefhebbers kan nou vanuit die uithoeke van Suid-Afrika aanlyn hul gunsteling produkte bestel. Landzicht se nuwe […]
Die dae van geurlose, lae kwaliteit bokswyn is jare reeds iets van die verlede. Deesdae kry ʼn mens van die bekendste wynlandgoed wat hul wyne in bokse verkoop en elke wyndrinker behoort breed hieroor te glimlag. Landzicht stel binnekort hul […]
Ná gunstige weerstoestande is die verwagting dat Suid-Afrika sy tweede grootste mielie-oes in die geskiedenis op hande sal hê. Die nasionale oesskattingskomitee (NOK) het vroeër aangekondig dat die 2023-oes ʼn geraamde 16,35 miljoen ton sal wees. In 2017 het Suid-Afrika […]
Ons het gaan kuier op die plaas by Deon du Toit van Taskamel Boerdery om meer uit te vind oor die rol van ʼn kernkweker in die aartappelwaardeketting. Vir GWK as die eksklusiewe lisensiehouer van verskeie aartappelkultivars, insluitend die welbekende […]
The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.