Agri SA verwelkom die verklaring van ’n ramptoestand om die vloedskade in sewe van die land se provinsies aan te spreek. Boere in die Oos-Kaap, Mpumalanga, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, die Vrystaat en Noordwes staar ongekende skade aan produkte, eiendom en […]