Vars voorkoms en familiewaardes vir pekanbesigheid
Op 1 Oktober was die pekanbedryf se oë op Magogong, Hartswater, waar GWK Pecans die eerste been van sy reeks inligtingsessies aangebied het. Dié aand was wel meer as net ‘n terugblik op die afgelope seisoen, dit was die bekendstelling van ‘n nuwe hoofstuk vir die besigheid. In 2024 het Suid-Afrika se totale pekanneutproduksie 37 157 metrieke ton behaal. Hiervan […]









