• Home
  • Kommuniek
    • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Agri Directory
      • Kommuniek Directory
  • Archives

    • March 2026
    • February 2026
    • January 2026
    • November 2025
    • September 2025
    • August 2025
    • July 2025
    • May 2025
    • March 2025
    • January 2025
    • November 2024
    • October 2024
    • September 2024
    • August 2024
    • July 2024
    • June 2024
    • May 2024
    • April 2024
    • March 2024
    • February 2024
    • December 2023
    • October 2023
    • August 2023
    • July 2023
    • May 2023
    • March 2023
    • February 2023
    • November 2022
    • October 2022
    • August 2022
    • June 2022
    • April 2022
    • February 2022
    • December 2021
    • October 2021
    • August 2021
    • June 2021
    • April 2021
    • March 2021
    • February 2021
    • December 2020
    • October 2020
    • August 2020
    • July 2020
    • June 2020
    • April 2020
    • July 2015
  • Categories

    • Agri
    • Agri Videos
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Farm Foods
    • GWK Trading
    • Kommuniek
    • Kommuniek Videos
    • Leefstyl
    • Mening
    • Nuutste Uitgawe
    • Nuwe Inhoud
    • Ons Mense
    • Top News
    • Vorige Uitgawe
  • Home
  • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Kommuniek
Author

Corné Greyvenstein





Kommuniek  / Ons Mense
’n Kop vol idees kry ’n nuwe speelveld
Corné Greyvenstein Posted On March 20, 2026


In elke organisasie is daar daardie een persoon na wie almal kyk wanneer ’n kreatiewe idee nodig is – iemand wat stories raaksien waar ander net feite sien, en moontlikhede ontdek waar ander nog wonder waar om te begin. Leana […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / GWK Trading  / Kommuniek
Presisie wat die waarde van lusern bepaal
Corné Greyvenstein Posted On March 16, 2026


Die lusernbedryf in Suid-Afrika steun toenemend op tegnologie om die kwaliteit en waarde van lusernhooi akkuraat en konsekwent te bepaal. Lusern is ’n hoëproduserende, meerjarige peulgewas wat hoofsaaklik vir veevoer verbou word en, afhangende van grondtipe en onkruiddruk, vir drie […]


Continue Reading
0




Aktueel  / GWK Agri  / Kommuniek  / Nuwe Inhoud  / Top News
The Pecan People: Plaaslike wortels, wêreldwye bemarking
Corné Greyvenstein Posted On March 16, 2026


Die Suid-Afrikaanse pekanneutbedryf, die derde grootste ter wêreld, is in ’n strategiese groeifase waar produksie, marktoegang en bestuursvernuf al hoe nouer verweef raak. Tydens vanjaar se Hopetown-skou het The Pecan People ’n omvattende inligtingsessie aangebied waarin produsente ingelig is oor […]


Continue Reading
0




Aktueel  / GWK Agri  / Kommuniek
Seisoenale weervooruitsigte: Wat kán produsente in 2026 beheer?
Corné Greyvenstein Posted On March 16, 2026


Seisoenale weervoorspellings het ’n belangrike hulpmiddel in moderne landbou geword, al word dit soms met ’n mate van skeptisisme ontvang. Boere spot dikwels dat hulle eerder hul instink, hul seer knieë of die lug vertrou, as ’n reënvoorspelling. Tog speel […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek  / Ons Mense
Finansiële vennoot vir groei in landbou
Corné Greyvenstein Posted On March 16, 2026


“’n Landbou-debiteureboek hou jou nederig” Die wêreld van finansiële bestuur en die werklikheid van boerdery ontmoet mekaar in die Noord-Kaap op ’n plaas tussen Prieska en Douglas – nie op papier nie, sommer in die veld self. “Ek boer naweke […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek  / Ons Mense
Blomme dikwels volgens kalender gekweek
Corné Greyvenstein Posted On March 16, 2026


Love Dahlias Festival | Douglas, Northern Cape | 18–21 March 2026 ’n Blomplaas klink idillies: lande vol kleur, geurige oggende en arms vol blomme vir spesiale oomblikke. In werklikheid is dit een van die bedrywe in die Suid-Afrikaanse landbou met […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek
Hoe erkenning Suid-Afrikaanse landbou versterk
Corné Greyvenstein Posted On February 2, 2026


“Boerdery is ’n passie – dis waarvoor ons leef. Om ’n toekenning te ontvang, is net ’n kersie op ’n koek. Ons boer nie vir toekennings nie; ons boer danksy ons passie, maar dit maak beslis alles die moeite werd.” […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Ons Mense
Moenie vir Colette Cohen ‘só kyk nie’
Corné Greyvenstein Posted On January 29, 2026


By ’n graansilo is alles afhanklik van beweging: graan wat inkom, inligting wat vloei – mense moet weet wat om te doen, en wánneer. Niks gebeur toevallig nie. Elke vragmotor het sy vrag, elke dokument en elke syfer moet presies […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Ons Mense
Bou prosesse en vertroue… blokkie vir blokkie
Corné Greyvenstein Posted On January 29, 2026


Soos met enige Lego-stel, maak dit nie saak hoe indrukwekkend die eindproduk is as die fondament nie sterk is nie. In Johan Deetlefs se lewe en loopbaan, nou as GWK Hopetown-handelstakbestuurder, rus alles op drie kernboublokke. Die eerste is karakter. […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek
Ruimteweer en landbou: Wat weet ons regtig?
Corné Greyvenstein Posted On January 29, 2026


So lank as wat die mensdom gewasse verbou, hou hulle die lug dop vir tekens van wat volgende verwag kan word. Wolke, wind, ryp en reënvalpatrone het landboubesluite vir duisende jare gevorm. In onlangse dekades het die fokus egter verder […]


Continue Reading
0




1
Older Posts


Stay Updated

Get the most recent stories straight to your inbox

  • GWK ECE

    The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.

    • Recent Posts

      • ’n Kop vol idees kry ’n nuwe speelveld
      • Van pienk papiertjie tot digitale era
      • Twintig jaar gelede: Hoe vergelyk vroeë geelmielies met koring en laat geelmielies?
    • Top News

      • The Pecan People: Plaaslike wortels, wêreldwye bemarking
        March 16, 2026
      • Herlewingslandbou: Oorleef jy of floreer jy?
        March 16, 2026
      • Stories wat ‘n ‘koöperasie’ gebou het
        March 16, 2026


    • Home
    • Kommuniek
      • Aktueel
      • GWK Agri
      • GWK Trading
      • GWK Farm Foods
      • Ons Mense
      • Leefstyl
    • Contact
      • Directories
        • Kommuniek
    © GWK ECE | Developed by Digital Platforms
    Press enter/return to begin your search