Top White se reis van rou produk tot gewilde mieliemeel op die winkelrak is ʼn komplekse een, juis om te verseker dat daar konstant aan die hoë standaard van gehalte voldoen kan word. Hierdie meel word in die GWK Farm […]

Die seisoene by GWK Pecans vloei saam met die groeiproses en -stadium van die pekanneutbome – die einste bome wat die lewensaar van dié besigheid is. Dit beteken dat werksaamhede in die besigheid en ondersteuning aan produsente op verskillende vlakke […]
Die 2022/23-seisoen was ʼn moeilike een vir baie van ons Noord-Kaapse pekanneutprodusente. Die totale opbrengste het oor die algemeen met ʼn gemiddeld van ±40% afgeneem. Dit is saam met die bydrae van die jonger aanplantings wat steeds in produksie kom. […]
Die 2023-pekanneutseisoen is reeds goed op dreef, met ʼn groot hoeveelheid produk wat reeds ontvang is by GWK Pecans se fasiliteite op Douglas, Magogong en Upington. Ons het met GWK Pecans gesels om meer uit te vind oor hierdie jaar […]