As die natuur, landbou, en plaas nou maar een keer deel van jou is, dan bly dit deel van jou. Danie Janse van Vuuren, Spesialis-produksiebestuurder van GWK Pecans, is ʼn voorbeeld van iemand waarop dit werklik van toepassing is. Hy […]
As die natuur, landbou, en plaas nou maar een keer deel van jou is, dan bly dit deel van jou. Danie Janse van Vuuren, Spesialis-produksiebestuurder van GWK Pecans, is ʼn voorbeeld van iemand waarop dit werklik van toepassing is. Hy […]
“If you can’t fly then run, if you can’t run then walk, if you can’t walk then crawl, but whatever you do, you have to keep moving forward!” is Willem Müller (fasiliteitsbestuurder by GWK se koringmeule op Modderrivier) se lewensleuse […]
Die Absa Wildeklawer-toernooi is die grootste skolesporttoernooi in Suid-Afrika en bied ʼn geleentheid vir sportontwikkeling en gesonde, kompeterende sport waar kragte tussen skole gemeet word. Vir die afgelope 14 jaar belê Wildeklawer (megaboerdery in die Barkly-Wes-area) en Absa (wat vir […]
Opgewondenheid het geheers in die Noord-Kaap op 22 April 2024 toe verskeie kundiges meer as 500 Graad 9 en 10 leerders tydens die Food for Mzanzi AgriCareers Roadshow in Douglas inspireer en hulle belangstelling vir verskeie landbouloopbane prikkel. Hierdie dag […]
Hy het létterlik saam met die hanslammers grootgeword, vertel Pierre Ferreira, Bedryfshoof: Kultivarontwikkeling en Evaluasie by GWK. Van kindsbeen af, as ʼn tjokkertjie in die Vrystaatse vlaktes naby Luckhoff, het Pierre nog altyd met sy voete stewig in die landbou […]
“Die presiesheid van wyn, die proe van wyn, die deel met mense… dit alles maak dat dit lekker is om in die wynbedryf te werk.” Hennie Huskisson, die nuwe wynmaker by GWK se wynkelder, Landzicht, is meer as net ʼn […]
Pieter Smal is GWK Handel Hartsvallei se takbestuurder en hy erken dat sy liefde vir sy werk nie moontlik is sonder sy toegewyde span en ongelooflike kliënte nie. “My personeel is my alles en met hierdie span sal ons nog […]
Renita Fourie is GWK se graanverkryger vir die Modderrivier-, Perdeberg-, Barkly-Wes- en Vaalharts-areas. So hoe het ʼn gebore Bloemfonteiner met ʼn agtergrond in B.Com. Regte hier beland? “Ek is ʼn graanboer se dogter,” sê Fourie, “en nou is ek weer […]
In Kommuniek se Mei/Junie 2022-uitgawe het ons in meer besonderhede gesels oor GWK se betrokkenheid by skole wat die landbouleiers van die toekoms kweek. Een só ʼn skool is Landboudal, wat op 27 April hul jaarlikse GWK Landboudal rugbytoernooi aangebied […]
The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.