Wanneer jy in jou trekker, stroper of spuitkajuit is, is daar baie aktiwiteite om gelyk dop te hou. Dit verg baie fokus om al daardie funksies gelyktydig te bestuur en te monitor. John Deere het hierdie uitdagings herken en na […]
Wanneer jy in jou trekker, stroper of spuitkajuit is, is daar baie aktiwiteite om gelyk dop te hou. Dit verg baie fokus om al daardie funksies gelyktydig te bestuur en te monitor. John Deere het hierdie uitdagings herken en na […]
GWK Landboudienste, in samewerking met produsente, GWK-landboukundiges en saadmaatskappye, evalueer jaarliks koringkultivars met die aanplant van strookproewe oor verskeie lokaliteite. Die voordeel vir produsente is dat GWK onafhanklik die evaluasies doen en oor ʼn meerjarige databasis per streek beskik. Kultivars […]
GWK se kliënte is die belangrikste skakel in die besigheid en om vir elkeen die beste diens te lewer, is ononderhandelbaar. Daarom is die opgewondenheid hoog oor die opgradering van die diensstasie op Prieska. Die Prieska-gemeenskap kan gereed maak vir […]
André Prins Water is ʼn noodsaaklikheid in plante, byvoorbeeld vir fotosintese en die vervoer van die meeste voedingstowwe vanaf die wortels na die plek waar dit benodig word. Plante sal water verloor deur hul organe bo die grond. Wanneer die […]
Pierre Ferreira Vir die 2022/23-seisoen is drie grondboon-droëlandproeflokaliteite in die Vrystaat naby Hoopstad, Bothaville en Bulftontein aangeplant. ʼn Aanvullende besproeiingslokaliteit is naby Schweizer-Reneke aangeplant, asook twee vol besproeiingslokaliteite naby Douglas en Bela-Bela. Die proef by Douglas het ʼn unieke geleentheid […]
Die beste mieliebasters van elke maatskappy per streek is weer vir die 2022/23-seisoen getoets. Vir die afgelope seisoen is die eerste basters met die PowerCore-geen (PW) ingeskryf deur die maatskappye Pioneer en Pannar. Hierdie nuwe tegnologie het die YHR- asook […]
Graan-nuus Mieliemarkte ontvang die laaste tyd ondersteuning oor droë weersomstandighede in die Amerikas. Die Amasone-rivier is op van sy laagste vlakke ooit en dit bemoeilik die uitvoer van graan aangesien hulle groot hoeveelhede skuif met die gebruik van vragskuite as […]
John Deere is vir meer as 140 jaar ʼn betroubare naam in Suid-Afrika. Dié maatskappy is diep gewortel in landbou en hoop om sy huidige kliënte, sowel as nuwe kliënte, aan boord te kry met die aanbieding van die nuwe […]
Die gebruik van moderne tegnologie is daagliks besig om ons lewens te verryk en verbeter. Vir boerderye om suksesvol vorentoe te beweeg, moet tegnologie omhels word, en dit is hier waar die wêreld se eerste outonome spuitpomp, GUSS, intree. GUSS […]
Oor die afgelope paar maande is daar groot vordering gemaak ten opsigte van die samesmelting tussen GWK en VKB, met verskeie mylpale wat volgens die transaksie reeds bereik is. Hierdie mylpale is veral ten opsigte van die ontsluiting van waarde […]