There is no excerpt because this is a protected post.
There is no excerpt because this is a protected post.
Die onlangse skommelinge in die kabinet het meeste van ons in die landboubedryf versigtig-opgewonde gelaat. Die politieke landskap lyk ewe skielik heelwat anders. Kan ons verandering verwag met John Steenhuisen aan die stuur van die agri-wêreld? In sy toespraak ná […]
Armand van Niekerk en dr. Hugo Bezuidenhout van SANParke deel hul bevindinge oor die beweging van grondwater in onversteurde grond, soos waargeneem in die Kalahari Gemsbok Nasionale Park in die Noord-Kaap. Met die reënseisoen is een van die interessante onderwerpe […]
“Ons het 495 aartappelprodusente in die land, wat beteken ʼn groot deel van ons produsente is in die Wes-Kaap-streek (meer as ʼn 100) en die res van die 350 afgevaardigdes is rolspelers soos navorsers, landboukundiges en verteenwoordigers van die insetverskaffers,” […]
The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.