Albert Einstein word krediet gegee vir hierdie aanhaling, maar die oorsprong daarvan is nie 100% seker nie. Hoe dit ook al sy, dit bly relevant. “Insanity is doing the same thing over and over and expecting different results.” Ons het […]

Die integrasie van bedrywighede tussen GWK en VKB vorder teen ʼn lekker spoed. Twee sulke groot, diverse maatskappye met soveel vertakkings verg egter ʼn goed-deurdinkde, sistemiese plan om te verseker dat dinge rég gedoen word. Dit neem tyd, maar die […]
Wat ʼn mistroostige dag. Die wind waai erge stofwolke. Papiere en plastieksakke warrel die dorp vol. Ek sit in die straat en wag. Nêrens is goed op ʼn bakkie meer veilig nie. Jy pas dit op of jy gaan weer […]
Daar is ʼn paar goed as volwassene waarvoor niemand jou voorberei nie. Die “spasies” tussen fases van die lewe is een hiervan. Almal vertel hoe jy klaar maak met skool, gaan studeer en dan gaan werk. Maar niemand berei jou […]
The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.