“Elke vraag het ʼn antwoord. Jy moet dit soms net eers gaan soek.” Só sê André Prins, Bestuurder van Gewasnavorsing by GWK Landboukundige Dienste se, wie se CV uit sy nate bars met kennis, ervaring, opleiding, en vaardigheid. Sy geesdriftige […]
“Elke vraag het ʼn antwoord. Jy moet dit soms net eers gaan soek.” Só sê André Prins, Bestuurder van Gewasnavorsing by GWK Landboukundige Dienste se, wie se CV uit sy nate bars met kennis, ervaring, opleiding, en vaardigheid. Sy geesdriftige […]
Varkvleis is ʼn goedkoop en maklik-bekombare proteïen wat nie altyd die erkenning kry wat dit verdien nie. Hier is ʼn heerlike, warm resep deur Cafe Delites vir daardie koue wintersaande. Bestanddele Tjops: Ongeveer 500g varktjops, 2cm dik gesny 1 eetlepel […]
GWK se landbou-ekomiese afdeling hou die tendense in die onlangse geskiedenis en nabye toekoms dop sodat ons produsente ingeligte besluite kan neem. Graannuus Tabel 1 toon die prysbewegings wat plaasgevind het in die graanmarkte. Witmielies ervaar nog sterk ondersteuning oor […]
Die GWK-handelstak in Kimberley het ʼn splinternuwe voorkoms ná verskeie opknappings gemaak is. Die inwyding en bekendstelling van die nuwe tak is op 28 Junie saam met ʼn wye verskeidenheid van uitstallers en verskaffers, sowel as media-ondersteuning van OFM gevier. […]
Vir twee dae het afgevaardigdes van regoor Suid-Afrika se agri-landskap deelgeneem aan Agbiz (Agricultural Business Chamber of South Africa – ʼn vrywilligersorganisasie vir agribesighede) se jaarlikse kongres wat van 5 tot 7 Junie by Sun City aangebied is. Die tema […]
As die natuur, landbou, en plaas nou maar een keer deel van jou is, dan bly dit deel van jou. Danie Janse van Vuuren, Spesialis-produksiebestuurder van GWK Pecans, is ʼn voorbeeld van iemand waarop dit werklik van toepassing is. Hy […]
ʼn Aktiewe leefstyl hou baie voordele vir jou gesondheid in, nie net fisiek nie, maar geestelik ook. Dit is soms net inspirasie om met ʼn meer aktiewe leefstyl te begin wat kortkom, want oefening laat jou beter voel, beter lyk, […]
Met die winter wat tans sy ysige kloue diep in Suid-Afrika se vel inslaan, soek menige ʼn bietjie vertroosting teen die snerpende koue. En watter beter toevlug is daar as ʼn glasie ryk, fluweelsagte port? Stel jou voor: Jy sit […]
GWK Farm Foods se mieliemeule op Christiana het in Junie vanjaar amptelik hulle nuut-opgerigte 1MWp fotovoltaïese (PV)-sonkragstelsel in gebruik geneem. Hierdie stelsel is deur die sonkragdiensverskaffer, Decentral Energy, opgerig en word ook deur dié maatskappy bestuur. Die ooreenkoms tussen die […]
Dit was ʼn oënskynlik doodgewone dag in die jaar 1971, maar dié dag sou die wêreld onherroeplik verander. In Cambridge, Massachusetts, het Ray Tomlinson, ʼn rekenaaringenieur, die volgende boodskap getik – “iets soos QWERTYUIOP” – en dit oor die netwerk […]
The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.