• Home
  • Kommuniek
    • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Agri Directory
      • Kommuniek Directory
  • Archives

    • March 2026
    • February 2026
    • January 2026
    • November 2025
    • September 2025
    • August 2025
    • July 2025
    • May 2025
    • March 2025
    • January 2025
    • November 2024
    • October 2024
    • September 2024
    • August 2024
    • July 2024
    • June 2024
    • May 2024
    • April 2024
    • March 2024
    • February 2024
    • December 2023
    • October 2023
    • August 2023
    • July 2023
    • May 2023
    • March 2023
    • February 2023
    • November 2022
    • October 2022
    • August 2022
    • June 2022
    • April 2022
    • February 2022
    • December 2021
    • October 2021
    • August 2021
    • June 2021
    • April 2021
    • March 2021
    • February 2021
    • December 2020
    • October 2020
    • August 2020
    • July 2020
    • June 2020
    • April 2020
    • July 2015
  • Categories

    • Agri
    • Agri Videos
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Farm Foods
    • GWK Trading
    • Kommuniek
    • Kommuniek Videos
    • Leefstyl
    • Mening
    • Nuutste Uitgawe
    • Nuwe Inhoud
    • Ons Mense
    • Top News
    • Vorige Uitgawe
  • Home
  • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Kommuniek
Author

Leana Coetzee





GWK Agri  / Kommuniek  / Nuwe Inhoud
Twintig jaar gelede: Hoe vergelyk vroeë geelmielies met koring en laat geelmielies?
Leana Coetzee Posted On March 16, 2026


Twee dekades gelede, in September 2006, het Andrew Bothma, Bestuurder van die Verhandelingskamer in Douglas, hierdie artikel saamgestel vir Die Kommuniek. Ons plaas dit graag vir ons lesers om te vergelyk met omstandighede in 2026. Die afgelope mielieseisoen was baie […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Leefstyl
Heleen Meyer se Kerrievis
Leana Coetzee Posted On March 16, 2026


Kerrievis of gepiekelde vis, is baie gewild en eg Suid-Afrikaans. Die resep is dalk ’n bietjie meer moeite as om vis net te panbraai, maar dit hou uitstekend en is smullekker. Dié resep lewer 8-10 porsies. *Resep uit The AMC […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Leefstyl
Spaar makliker, sonder uitstel
Leana Coetzee Posted On March 16, 2026


Om geld te spaar is soms makliker gesê as gedaan, veral met begrotings wat ál hoe meer knyp. ’n Paar eenvoudige aanpassings kan dalk help, volgens kenners. Hierdie veranderinge kan nóú gemaak word, omdat uitstel tot groter bekommernisse sal lei. […]


Continue Reading
0




Aktueel  / GWK Agri  / Kommuniek  / Top News
Herlewingslandbou: Oorleef jy of floreer jy?
Leana Coetzee Posted On March 16, 2026


“Dit is ‘n bewese statistiek dat 70% van enige krisis binne ’n mens se beheer is,” sê PG Strauss, die VKB Groep se besturende direkteur. Strauss het besoekers by Landbouweekblad se Herlewingslandboukonferensie op 3 en 4 Maart in Reitz verwelkom […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Ons Mense  / Top News
Stories wat ‘n ‘koöperasie’ gebou het
Leana Coetzee Posted On March 16, 2026


Op 12 Februarie 1947 is Douglas Koöperasie gestig, aanvanklik net ‘n handelstak wat uit ‘n sinkskuur bestaan het. In 1953 word die lusernmeule aangekoop met die hulp van ‘n R20 000-lening. Die ongeluk tref toe ses motorvoertuie en vyf lusernskure […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Mening  / Ons Mense
Redakteursbrief
Leana Coetzee Posted On March 16, 2026


Ek is al vir net meer as tien jaar bevoorreg genoeg om as redakteur van Kommuniek te dien. ’n Dekade van landbou leer ken, plaas- en fasiliteitbesoeke, die skryf en herskryf van artikels, en vele gesprekke met boere, wetenskaplikes, entrepreneurs en families wie se lewens in Suid-Afrika se grond gewortel is.  Hierdie uitgawe van Kommuniek teken wel die einde van ’n era aan. Dit is die laaste uitgawe wat gedruk sal word.  Landbou in Suid-Afrika is kompleks en soms omstrede. Tog het ons altyd iets dieper raakgesien: ’n gedeelde verbintenis om ’n nasie te voed, grond verantwoordelik te […]


Continue Reading
0




Aktueel  / Kommuniek  / Top News
Ligpunte in ekonomie vir 2026?
Leana Coetzee Posted On January 29, 2026


“Die agterstand is groot en gaan nie oornag verdwyn nie, maar boere behoort in 2026 meer van die voordele van hierdie verbeterings te begin voel,” skryf Johnston.  Niemand kan sê die wêreld was vervelig in 2025 nie. Baie onverwagse verwikkelinge het […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Leefstyl
Biefstuk-slaai vir die somer
Leana Coetzee Posted On January 29, 2026


Bestanddele   Die biefstuk: ±300g braai-biefstuk (beenloos)  ½  teelepel sout  ½ teelepel peper  2 teelepels avokado-olie    Die slaai: 120 gram rocket-blare  1 koppie kersietamaties (gehalveer)  ½ Engelse komkommer (gesny)  ½ avokadopeer (gesny)  ¼ koppie rooi-ui (dun gesny)  ¼ koppie gekrummelde bloukaas (opsioneel)    Die romerige balsamiese slaaisous: […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Leefstyl
2026: ‘n Jaar vir selfverbetering en groei
Leana Coetzee Posted On January 29, 2026


Persoonlike groei is ’n voortdurende reis van selfontdekking en verbetering. Dit sluit onder meer in wanneer ’n mens jou vermoëns ontwikkel, vaardighede aanleer, beter verstaan hoe jy in die wêreld rondom jou inpas, en om jou begrip van jouself te […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Mening
Redakteursbrief
Leana Coetzee Posted On January 29, 2026


As lede van die landboubedryf het ons nogal ‘n belangrike verantwoordelikheid: om die storie van boerdery rég te vertel, en om nie op ander staat te maak om dit namens die sektor te doen nie.    Daar word gereeld verslag gedoen oor landbou […]


Continue Reading
0




1
Older Posts


Stay Updated

Get the most recent stories straight to your inbox

  • GWK ECE

    The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.

    • Recent Posts

      • ’n Kop vol idees kry ’n nuwe speelveld
      • Van pienk papiertjie tot digitale era
      • Twintig jaar gelede: Hoe vergelyk vroeë geelmielies met koring en laat geelmielies?
    • Top News

      • The Pecan People: Plaaslike wortels, wêreldwye bemarking
        March 16, 2026
      • Herlewingslandbou: Oorleef jy of floreer jy?
        March 16, 2026
      • Stories wat ‘n ‘koöperasie’ gebou het
        March 16, 2026


    • Home
    • Kommuniek
      • Aktueel
      • GWK Agri
      • GWK Trading
      • GWK Farm Foods
      • Ons Mense
      • Leefstyl
    • Contact
      • Directories
        • Kommuniek
    © GWK ECE | Developed by Digital Platforms
    Press enter/return to begin your search