• Home
  • Kommuniek
    • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Agri Directory
      • Kommuniek Directory
  • Archives

    • March 2026
    • February 2026
    • January 2026
    • November 2025
    • September 2025
    • August 2025
    • July 2025
    • May 2025
    • March 2025
    • January 2025
    • November 2024
    • October 2024
    • September 2024
    • August 2024
    • July 2024
    • June 2024
    • May 2024
    • April 2024
    • March 2024
    • February 2024
    • December 2023
    • October 2023
    • August 2023
    • July 2023
    • May 2023
    • March 2023
    • February 2023
    • November 2022
    • October 2022
    • August 2022
    • June 2022
    • April 2022
    • February 2022
    • December 2021
    • October 2021
    • August 2021
    • June 2021
    • April 2021
    • March 2021
    • February 2021
    • December 2020
    • October 2020
    • August 2020
    • July 2020
    • June 2020
    • April 2020
    • July 2015
  • Categories

    • Agri
    • Agri Videos
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Farm Foods
    • GWK Trading
    • Kommuniek
    • Kommuniek Videos
    • Leefstyl
    • Mening
    • Nuutste Uitgawe
    • Nuwe Inhoud
    • Ons Mense
    • Top News
    • Vorige Uitgawe
  • Home
  • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Kommuniek
Author

Kommuniek-span





GWK Agri  / GWK Trading  / Kommuniek  / Ons Mense  / Vorige Uitgawe
Lusern-uitvoerbedryf: Dié vennootskap bou waarde
Kommuniek-span Posted On November 28, 2025


In tye waar voedselsekerheid en, in sommige dele van die wêreld, veevoersekerheid, as strategiese prioriteite beskou word, speel Suid-Afrika se landbouers ‘n ál groter rol om te verseker dat daar aan hierdie behoefte voldoen word.   Veevoersekerheid is heel moontlik die minder bekende boetie van voedselsekerheid vir die algemene publiek, maar is iets wat […]


Continue Reading
0




Aktueel  / Kommuniek
Eskom-tariefstruktuur: Die duiwel kruip in die detail weg
Kommuniek-span Posted On September 29, 2025


Hierdie artikel is geskryf vir VKB se tydskrif, Die Pad Saam.  In Februarie 2025 het Nersa stilweg Eskom se Kleinhandeltariefplan goedgekeur. Terwyl meeste media-opskrifte gefokus het op die nuus dat Eskom se versoekte verhoging van 36% verminder is tot 12,74%, […]


Continue Reading
0




Aktueel  / Kommuniek
GWK Welvaart – Bekostigbaarheid van jou versekeringspremies
Kommuniek-span Posted On September 29, 2025


Premieverhogings jaar op jaar is ʼn realiteit en het ʼn invloed op elkeen se kontantvloei. Dis ʼn onvermydelike deel van die korttermynversekeringsbedryf. Inflasie, stygende herstelkoste, natuurrampe en toenemende risiko-eise, dryf versekeraars se pryse op. Kliënte reageer gewoonlik negatief op hierdie […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Leefstyl
Hoender lekker genoeg vir ʼn verloofring
Kommuniek-span Posted On September 29, 2025


Sê nou maar van sosiale media wat jy wil, die resep-juwele is oneindig. Een so ʼn resep is die gewilde marry me-hoender, wat glo só lekker is, dat jy dadelik gevra sal word om te trou as jy dit voorsit. […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Ons Mense
Vertroue, verhoudings dryf sukses in graanverkryging
Kommuniek-span Posted On September 29, 2025


Jaco Voges is nie iemand wat wegskram van uitdagings nie – nee, dis juis waar hy floreer. Sy loopbaan in die landboubedryf getuig van ʼn merkwaardige patroon: elke nuwe pos of uitdaging is vir hom ʼn kans om te groei, […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek
Die rol van aartappelmoere in die plaaslike aartappelbedryf
Kommuniek-span Posted On September 29, 2025


Aartappels is tans die vierde grootste bron van stapelvoedsel in die wêreld. Om ʼn aartappel van saad tot op die markvloer en uiteindelik op die verbruiker se bord te kry, is nie kinderspeletjies nie. Aartappels is onder meer vatbaar vir […]


Continue Reading
0




Aktueel  / GWK Trading  / Kommuniek
Die A tot Z van die dieselrabat
Kommuniek-span Posted On July 30, 2025


Gerhard Burger en Mlibo Qotoyi, landbou-ekonoom-interns by Graan SA, het hierdie artikel geskryf en dit verskyn ook in VKB se tydskrif, Die Pad Saam.   Sedert 2000 het die Suid-Afrikaanse regering ʼn dieselrabat- of dieselkortingstelsel vir primêre produsente geïmplementeer om die finansiële las […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Leefstyl
Romerige biltong-patee
Kommuniek-span Posted On July 30, 2025


Dit is weer rugbyseisoen! Hierdie maklike, vinnige resep deur Ness & Anne gee jou halftyd-happies ʼn Suid-Afrikaanse geur.    Bestandele: 100 – 150g biltong, gerasper of fyn gekap  1 x 230g houer gladde, gewone roomkaas  100ml room (gebruik meer as […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Ons Mense  / Top News
Hendrik klim die leer soos ʼn leier 
Kommuniek-span Posted On July 30, 2025


“Your attitude determines your altitude.”  Dis nie net ʼn mooi aanhaling van Zig Zigler wat iewers teen ʼn kantoormuur hang nie – vir Hendrik de Klerk is dit ʼn daaglikse motivering. As handelstakbestuurder van GWK in Prieska leef hy met ʼn onwrikbare positiewe ingesteldheid wat […]


Continue Reading
0




Kommuniek
Onkruid tot insekte: Protek kan help
Kommuniek-span Posted On July 30, 2025


As jou spasie oorgeneem word deur ongewenste gaste, is daar ’n gepaste Protek-produk om dit te beveg.    Onkruid  Neem onkruid jou tuin oor? Onkruid ding met tuinplante mee vir plek, water, voedingstowwe en lig, wat die gesondheid en produktiwiteit […]


Continue Reading
0




1
Older Posts


Stay Updated

Get the most recent stories straight to your inbox

  • GWK ECE

    The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.

    • Recent Posts

      • ’n Kop vol idees kry ’n nuwe speelveld
      • Van pienk papiertjie tot digitale era
      • Twintig jaar gelede: Hoe vergelyk vroeë geelmielies met koring en laat geelmielies?
    • Top News

      • The Pecan People: Plaaslike wortels, wêreldwye bemarking
        March 16, 2026
      • Herlewingslandbou: Oorleef jy of floreer jy?
        March 16, 2026
      • Stories wat ‘n ‘koöperasie’ gebou het
        March 16, 2026


    • Home
    • Kommuniek
      • Aktueel
      • GWK Agri
      • GWK Trading
      • GWK Farm Foods
      • Ons Mense
      • Leefstyl
    • Contact
      • Directories
        • Kommuniek
    © GWK ECE | Developed by Digital Platforms
    Press enter/return to begin your search