Die geliefde aartappel is ʼn alombekende voedselbron in huishoudings reg oor Suid-Afrika en die stille held van menige maaltyd. Maar agter elke heerlike gebraaide skyfie skuil ʼn storie van toewyding en kundigheid. GWK is die eksklusiewe verspreider van die Lanorma-aartappelkultivar […]