Die finale stap in winsgewende lusernproduksie behels die hooimaakproses. Die korrekte prosesse van sny, droog en baal moet gebruik word om die beste gehalte lusernbale te lewer asook verliese tot die minimum te beperk. Lusern is ʼn superieure hooigewas omdat […]
0
9 Views