Die vooruitsigte vir die 2026/27-lusernseisoen in Suid-Afrika is oor die algemeen positief. Daar is potensiaal om produksie in die besproeiingsgebiede van die Noord-Kaap uit te brei, en ’n voorspelde El Niño-weerpatroon kan opbrengste en kwaliteit verbeter ná verskeie natter La […]
0






