“Elke vraag het ʼn antwoord. Jy moet dit soms net eers gaan soek.” Só sê André Prins, Bestuurder van Gewasnavorsing by GWK Landboukundige Dienste se, wie se CV uit sy nate bars met kennis, ervaring, opleiding, en vaardigheid. Sy geesdriftige […]
“Elke vraag het ʼn antwoord. Jy moet dit soms net eers gaan soek.” Só sê André Prins, Bestuurder van Gewasnavorsing by GWK Landboukundige Dienste se, wie se CV uit sy nate bars met kennis, ervaring, opleiding, en vaardigheid. Sy geesdriftige […]
GWK se landbou-ekomiese afdeling hou die tendense in die onlangse geskiedenis en nabye toekoms dop sodat ons produsente ingeligte besluite kan neem. Graannuus Tabel 1 toon die prysbewegings wat plaasgevind het in die graanmarkte. Witmielies ervaar nog sterk ondersteuning oor […]
Die GWK-handelstak in Kimberley het ʼn splinternuwe voorkoms ná verskeie opknappings gemaak is. Die inwyding en bekendstelling van die nuwe tak is op 28 Junie saam met ʼn wye verskeidenheid van uitstallers en verskaffers, sowel as media-ondersteuning van OFM gevier. […]
Vir twee dae het afgevaardigdes van regoor Suid-Afrika se agri-landskap deelgeneem aan Agbiz (Agricultural Business Chamber of South Africa – ʼn vrywilligersorganisasie vir agribesighede) se jaarlikse kongres wat van 5 tot 7 Junie by Sun City aangebied is. Die tema […]
“Kry gesondheid op jou plaas optimaal, want gesondheid beïnvloed jou winsgewendheid.” Só sê dr. De Wet Barnard, tegniese veearts en gasspreker by die jaarlikse Noord-Kaap Rooivleisprodusente-organisasie (NK RPO) se kongres wat op 6 Junie in Kimberley aangebied is. Die RPO […]
Met die 2024-mielieseisoen wat afgehandel is, is daar ʼn paar onbeantwoorde vrae in die bedryf oor sekere lande se opbrengste wat nie aan verwagtinge voldoen het nie. Daar is verskeie faktore wat mielie-opbrengs negatief kan beïnvloed. Die kombinasie van klimaat […]
Min mense kan hul lewens deesdae sonder rekenaars, slimfone en soortgelyke toestelle indink. Dit is amper onmoontlik om ʼn dag deur te bring sonder om die een of ander vorm van tegnologie te gebruik, of dit nou vir werk, persoonlike […]
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel ʼn warm, droë winter oor die grootste gedeeltes van Suid-Afrika. Internasionale voorspellings lui dat die La Niña-weerpatroon begin vorm en dit sal moontlik weer na ʼn nat somer lei. Volgens die jongste Climate Watch, wat […]
Tussen 9 en 17 Julie 2021 het Suid-Afrika gewelddadige protesaksie en onluste ervaar wat gekenmerk is aan plundering van winkels en besighede, sowel as die vernietiging van private en publieke eiendom. Dit was grootliks in KwaZulu-Natal (KZN) en Gauteng en […]
GWK se landbou-ekonomiese afdeling hou die tendense in die onlangse geskiedenis en nabye toekoms dop sodat ons produsente ingeligte besluite kan neem. Graannuus Warm en droë weer in somergraanproduksie gebiede het gelei tot swakker as beplande opbrengste. Tabel 1 toon […]
The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.