The Pecan People: Plaaslike wortels, wêreldwye bemarking
Die Suid-Afrikaanse pekanneutbedryf, die derde grootste ter wêreld, is in ’n strategiese groeifase waar produksie, marktoegang en bestuursvernuf al hoe nouer verweef raak. Tydens vanjaar se Hopetown-skou het The Pecan People ’n omvattende inligtingsessie aangebied waarin produsente ingelig is oor […]






