Stoorprodukte tot sielkunde, Marika luister
Marika Steenkamp is nie ʼn onbekende gesig by GWK nie, en nog minder in Kimberley. By GWK se handelstakstoor is sy die een wat jou help van wonder na wéét. Dit is seker te verstane, as ʼn mens in ag […]
Marika Steenkamp is nie ʼn onbekende gesig by GWK nie, en nog minder in Kimberley. By GWK se handelstakstoor is sy die een wat jou help van wonder na wéét. Dit is seker te verstane, as ʼn mens in ag […]
Ons weet die wêreld het vinnig verander en baie van ons het die afgelope jare in ʼn onophoudelike stroom van verandering, spanning en onsekerheid gelewe. Met elke uitdaging en struikelblok voel dit asof ons dalk meer verstrengel word in die […]
‘n Maklike en vinnige resep wat enige Suid-Afrikaanse gereg afrond. Bestanddele: · 1 blik (410 g) geroomde suikermielies · ¼ koppie (56 g) botter, gesmelt · 2 groot eiers, geklits · ⅔ koppie bruismeel · 1¼ koppie gerasperde cheddarkaas Metode: […]
Soek jy na ʼn heerlike en maklik-om-voor-te-berei resep vir ʼn braai noudat die warm weer dit toelaat? Hierdie resep van Grain Field Chickens is maklik om vooraf gereed te kry sodat dit reg is vir die kole, met ʼn marinade […]
Kersfees in Suid-Afrika is alles behalwe vervelig. Terwyl dit in ander lande sneeu en reën, sit ons heerlik met ‘n koue verversing in die hand en geniet die Afrika–son. Ons vier nie net die geboorte van Christus nie, maar ook […]
In vandag se lewe is oefening ʼn moeilike bal om in die lug te hou. Ons skedules is vol, en dit is nie altyd iets wat natuurlik kom nie. Dit verg moeite, tyd en deursettingsvermoë. Hoewel oefening ʼn belangrike deel […]
Armand van Niekerk en dr. Hugo Bezuidenhout van SANParke deel hul bevindinge oor die beweging van grondwater in onversteurde grond, soos waargeneem in die Kalahari Gemsbok Nasionale Park in die Noord-Kaap. Met die reënseisoen is een van die interessante onderwerpe […]
Varkvleis is ʼn goedkoop en maklik-bekombare proteïen wat nie altyd die erkenning kry wat dit verdien nie. Hier is ʼn heerlike, warm resep deur Cafe Delites vir daardie koue wintersaande. Bestanddele Tjops: Ongeveer 500g varktjops, 2cm dik gesny 1 eetlepel […]
ʼn Aktiewe leefstyl hou baie voordele vir jou gesondheid in, nie net fisiek nie, maar geestelik ook. Dit is soms net inspirasie om met ʼn meer aktiewe leefstyl te begin wat kortkom, want oefening laat jou beter voel, beter lyk, […]
Met die winter wat tans sy ysige kloue diep in Suid-Afrika se vel inslaan, soek menige ʼn bietjie vertroosting teen die snerpende koue. En watter beter toevlug is daar as ʼn glasie ryk, fluweelsagte port? Stel jou voor: Jy sit […]
The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.