Wat ʼn voorreg om aan die einde van ʼn interessante 2023 te staan. Dit was ʼn jaar van vele gebeurtenisse – in ons besigheid spesifiek, maar ook in ons land en in die groter globale omgewing. Vir die nuwe saamgestelde […]
Wat ʼn voorreg om aan die einde van ʼn interessante 2023 te staan. Dit was ʼn jaar van vele gebeurtenisse – in ons besigheid spesifiek, maar ook in ons land en in die groter globale omgewing. Vir die nuwe saamgestelde […]
GWK se kliënte is die belangrikste skakel in die besigheid en om vir elkeen die beste diens te lewer, is ononderhandelbaar. Daarom is die opgewondenheid hoog oor die opgradering van die diensstasie op Prieska. Die Prieska-gemeenskap kan gereed maak vir […]
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) is ʼn toonaangewende voorstander van die rooivleisbedryf in Suid-Afrika. Met ʼn verbintenis tot volhoubaarheid, etiese praktyke en die welstand van lewendehawe, verteenwoordig die RPO die belange van rooivleisprodusente en verskaf leierskap, ondersteuning en hulpbronne om die bedryf […]
Hier na die einde van die jaar toe kan ʼn mens gou uitgeput, geïrriteerd en negatief raak. In die mees basiese terme beteken positiwiteit om ʼn optimistiese uitkyk op die lewe te behou, selfs in die aangesig van uitdagings. Positiewe […]
Die 44ste Agri Noord-Kaap kongres is aan die einde van Augustus in Kimberley aangebied. Kongresgangers het tydens die twee dae na verskeie gassprekers en kenners geluister, terwyl daar ook ʼn nuwe president en vise-president aangewys is. Willem Symington is verkies […]
Dis maklik, vinnig, kan voor die tyd gemaak word en is handig vir ʼn vinnige ete of selfs ʼn happie as jy gaste kry. Hier is idees vir ʼn lekker quiche. Gebruik gekoopte tertkors, of maak jou eie: 170g koue […]
Landzicht is nie net bekend vir sy uitstekende soetwyne nie, maar ook vir sy staatmaker witwyne soos Chenin Blanc. Bekostigbaar en veelsydig – ʼn mens kan beslis nie verkeerd gaan met ʼn jong, vrugtige Chenin Blanc nie. Terwyl Sauvignon Blanc […]
André Prins Water is ʼn noodsaaklikheid in plante, byvoorbeeld vir fotosintese en die vervoer van die meeste voedingstowwe vanaf die wortels na die plek waar dit benodig word. Plante sal water verloor deur hul organe bo die grond. Wanneer die […]
Pierre Ferreira Vir die 2022/23-seisoen is drie grondboon-droëlandproeflokaliteite in die Vrystaat naby Hoopstad, Bothaville en Bulftontein aangeplant. ʼn Aanvullende besproeiingslokaliteit is naby Schweizer-Reneke aangeplant, asook twee vol besproeiingslokaliteite naby Douglas en Bela-Bela. Die proef by Douglas het ʼn unieke geleentheid […]
Die beste mieliebasters van elke maatskappy per streek is weer vir die 2022/23-seisoen getoets. Vir die afgelope seisoen is die eerste basters met die PowerCore-geen (PW) ingeskryf deur die maatskappye Pioneer en Pannar. Hierdie nuwe tegnologie het die YHR- asook […]