Dis maklik, vinnig, kan voor die tyd gemaak word en is handig vir ʼn vinnige ete of selfs ʼn happie as jy gaste kry. Hier is idees vir ʼn lekker quiche. Gebruik gekoopte tertkors, of maak jou eie: 170g koue […]
Dis maklik, vinnig, kan voor die tyd gemaak word en is handig vir ʼn vinnige ete of selfs ʼn happie as jy gaste kry. Hier is idees vir ʼn lekker quiche. Gebruik gekoopte tertkors, of maak jou eie: 170g koue […]
Dr. Hugo Bezuidenhout Dit was weereens slegte en hartseer wintermaande vir produsente met brande wat skade aangerig het, met mens-, dier- en weidingsverliese. ʼn Mens se meegevoel en simpatie gaan uit aan na produsente. As ʼn wetenskaplike wat in baie […]
In Oktober 2023 is Veeplaas se tweede suksesvolle Klimaatslim Ambassadeur aangewys en dié eer het Piet Roux (Prieska-skaapboer) toegekom. Die doel van hierdie bewusmakingsprojek is om die invloed van klimaatsverandering onder veeprodusente se aandag te bring en saam volhoubare oplossings […]
Dries Bloem (GeoLab); Johannes van As (Hulpbronbeplanning en Ontwerp) en Hannes Hattingh Gronde onder besproeiing kan ʼn verhoging in konsentrasies van verskillende soute ondergaan, omdat daar saam met die besproeiingswater ook soute toegedien word. Die graad daarvan word deur verskeie […]
Om saam met die vinnig-veranderende wêreld te bly beweeg, is dit belangrik om báie gereeld te vra: hoekom? Hoekom word iets op hierdie manier gedoen? Hoekom is dit nodig dat iets moet verander? Hoekom doen ons wat ons doen? Om […]
Die goeie nuus is onlangs gedeel dat die samesmelting tussen VKB en GWK finaal goedgekeur is deur die relevante regulatoriese owerhede, insluitend die mededingingsowerhede, nadat daar aan die transaksie se laaste opskortende voorwaardes voldoen is. Dit beteken dat die twee […]
Die GWK Landboudienste-span het in April ʼn bewerkingsdag in Luckoff aangebied. Hierdie area is ʼn belangrike skakel in die GWK-bedieningsgebied en produsente kon uitsien na verskeie insiggewende praatjies en demonstrasies. Sowat 100 produsente het dié dag bygewoon wat onder meer […]