Renita Fourie is GWK se graanverkryger vir die Modderrivier-, Perdeberg-, Barkly-Wes- en Vaalharts-areas. So hoe het ʼn gebore Bloemfonteiner met ʼn agtergrond in B.Com. Regte hier beland? “Ek is ʼn graanboer se dogter,” sê Fourie, “en nou is ek weer […]
0
426 Views