• Home
  • Kommuniek
    • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Agri Directory
      • Kommuniek Directory
  • Archives

    • March 2026
    • February 2026
    • January 2026
    • November 2025
    • September 2025
    • August 2025
    • July 2025
    • May 2025
    • March 2025
    • January 2025
    • November 2024
    • October 2024
    • September 2024
    • August 2024
    • July 2024
    • June 2024
    • May 2024
    • April 2024
    • March 2024
    • February 2024
    • December 2023
    • October 2023
    • August 2023
    • July 2023
    • May 2023
    • March 2023
    • February 2023
    • November 2022
    • October 2022
    • August 2022
    • June 2022
    • April 2022
    • February 2022
    • December 2021
    • October 2021
    • August 2021
    • June 2021
    • April 2021
    • March 2021
    • February 2021
    • December 2020
    • October 2020
    • August 2020
    • July 2020
    • June 2020
    • April 2020
    • July 2015
  • Categories

    • Agri
    • Agri Videos
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Farm Foods
    • GWK Trading
    • Kommuniek
    • Kommuniek Videos
    • Leefstyl
    • Mening
    • Nuutste Uitgawe
    • Nuwe Inhoud
    • Ons Mense
    • Top News
    • Vorige Uitgawe
  • Home
  • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Kommuniek
Author

Madri Scheepers





GWK Agri  / Kommuniek  / Top News
Veiligheid is ʼn spanpoging, nie ʼn eenmansaak
Madri Scheepers Posted On July 30, 2025


Die behoud van ons landelike gemeenskappe is in die hande van elke Suid-Afrikaner en die volhoubaarheid daarvan is ʼn spanpoging waarvan die waarde daarvan nie onderskat moet word nie. Die krag hiervan lê in mense. Mense wat hande vat, oplossings […]


Continue Reading
0




Aktueel  / GWK Agri  / Kommuniek  / Top News
Landelike veiligheid in die kollig by gholfdag 
Madri Scheepers Posted On May 29, 2025


Veiligheid, omgee en kameraadskap het op 22 Mei 2025 by die Kimberley Gholfklub bymekaar gekom, waar die VKB Groep se eerste Landelike Veiligheid-gholfdag vanjaar ook in die GWK-streek aangebied is. Verskaffers van die Groep, personeel en ander geesdriftiges het by […]


Continue Reading
0




Aktueel  / GWK Agri  / Kommuniek
Vorentoe met vaardighede
Madri Scheepers Posted On May 28, 2025


Die landboulandskap is lewendig, die GWK-span is dinamies, en ʼn universele waarheid is dat gesonde menseverhoudings verseker dat die wiel in die regte rigting teen die regte spoed draai. By GWK is die fokus op kliënteverhoudings noemenswaardig.  Soos Neil de […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek
Ou bekendes en nuwe toetreders in die aartappelstal
Madri Scheepers Posted On March 28, 2025


Tried and tested – vir die Suid-Afrikaanse klimaat, sy verbruikers en die produsente wat aartappels produseer. Dít is GWK Aartappels se filosofie as dit kom by kultivarontwikkeling en implementering daarvan in die mark.   GWK Aartappels verskaf gehalte aartappelmoere aan kommersiële […]


Continue Reading
0




Aktueel  / Kommuniek
Jongboere groei die toekoms in
Madri Scheepers Posted On November 27, 2024


Dwayne Kaschula van Maclear in die Oos-Kaap is op 21 November 2024 aangewys as die AgriSA Toyota SA Jongboer van die Jaar tydens ‘n galageleentheid by die Radisson Hotel in Johannesburg. Kaschula bestuur Confluence Farm, ‘n diverse boerdery wat fokus […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek
Handel-promosie so soet soos stroop
Madri Scheepers Posted On November 26, 2024


Hoewel die warm dae vanjaar nog nie heeltemal sy kop onder die winterkombers uitgesteek het nie, begin die sonbesies nou hul vlerke regskud vir die lekker somerdae wat voorlê.  GWK se handelswinkels vier vanjaar die somer met ‘n stroopsoet somerpromosie […]


Continue Reading
0
3 Views




Aktueel  / Kommuniek
Kookwater-gholf duur voort
Madri Scheepers Posted On September 26, 2024


Die soektog na die Beste Boer op die Baan duur voort hierdie jaar, met die 2024 GWK Farmers Cup (vir GWK-kliënte) en sy subkompetisie, die GWK Cup (vir GWK-personeel), wat op 24 Augustus weer vlam gevat het op Hopetown vir […]


Continue Reading
0
61 Views




GWK Trading  / Kommuniek  / Top News
Pekanseisoen ʼn warm besprekingspunt
Madri Scheepers Posted On June 3, 2024


Wintertyd in Suid-Afrika teken die afskop van die pekanneutseisoen aan. Hoewel die koue dae vanjaar in groot dele van die land aan die einde van Mei nog nie sy verskyning gemaak het nie, is die pekanneutoes en die bemarking daarvan […]


Continue Reading
0
275 Views




GWK Farm Foods  / Kommuniek
Die seisoene van GWK Pecans
Madri Scheepers Posted On February 23, 2024


Die seisoene by GWK Pecans vloei saam met die groeiproses en -stadium van die pekanneutbome – die einste bome wat die lewensaar van dié besigheid is. Dit beteken dat werksaamhede in die besigheid en ondersteuning aan produsente op verskillende vlakke […]


Continue Reading
0
634 Views




Aktueel  / Kommuniek
Nuwe, vars uitkyk vir GWK Handel op Hopetown
Madri Scheepers Posted On February 23, 2024


GWK se handelstak op Hopetown het in Desember 2023 ʼn nuwe takbestuurder, Pierre Badenhorst, verwelkom. Badenhorst (55), ʼn gebore Wes-Transvaler, is reeds van kindsbeen af betrokke by landbou en kom uit ʼn familie wat met droëlandmielies en beeste geboer het. […]


Continue Reading
0
238 Views




1
Older Posts


Stay Updated

Get the most recent stories straight to your inbox

  • GWK ECE

    The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.

    • Recent Posts

      • ’n Kop vol idees kry ’n nuwe speelveld
      • Van pienk papiertjie tot digitale era
      • Twintig jaar gelede: Hoe vergelyk vroeë geelmielies met koring en laat geelmielies?
    • Top News

      • The Pecan People: Plaaslike wortels, wêreldwye bemarking
        March 16, 2026
      • Herlewingslandbou: Oorleef jy of floreer jy?
        March 16, 2026
      • Stories wat ‘n ‘koöperasie’ gebou het
        March 16, 2026


    • Home
    • Kommuniek
      • Aktueel
      • GWK Agri
      • GWK Trading
      • GWK Farm Foods
      • Ons Mense
      • Leefstyl
    • Contact
      • Directories
        • Kommuniek
    © GWK ECE | Developed by Digital Platforms
    Press enter/return to begin your search