Oor die afgelope paar maande is daar groot vordering gemaak ten opsigte van die samesmelting tussen GWK en VKB, met verskeie mylpale wat volgens die transaksie reeds bereik is. Hierdie mylpale is veral ten opsigte van die ontsluiting van waarde […]
Oor die afgelope paar maande is daar groot vordering gemaak ten opsigte van die samesmelting tussen GWK en VKB, met verskeie mylpale wat volgens die transaksie reeds bereik is. Hierdie mylpale is veral ten opsigte van die ontsluiting van waarde […]
Dries Bloem (GeoLab); Johannes van As (Hulpbronbeplanning en Ontwerp) en Hannes Hattingh Gronde onder besproeiing kan ʼn verhoging in konsentrasies van verskillende soute ondergaan, omdat daar saam met die besproeiingswater ook soute toegedien word. Die graad daarvan word deur verskeie […]
As gevolg van die risiko wat kragonderbrekings vir die besproeiingsboer inhou, word daar planne gemaak deur produsente om meer water toe te dien wanneer krag beskikbaar is. Dit beteken dat daar aan bestaande spilpunt-spuitpakkette verander word, of spilpunte word kleiner […]
Soos die somerseisoen van 2022/23 op sy einde is, is ons produsente besig om die laaste aanplantings te stroop en is dit altyd goed om ʼn terugblik op die seisoen te gee. Die seisoen het afgeskop met droëlandboere wat vroeg […]
By enige saaiboerdery speel jou toerusting, en veral jou planter, se effektiwiteit ʼn groot rol in jou besigheid se winsgewendheid en vooruitgang. Lemken is al vir jare ʼn getroue GWK-verskaffer en hul hoë gehalte planters doen diens dwarsoor die GWK-bedieningsgebied. […]
Prysoorloë vorm verbruikersgedrag. Hoewel baie versekeringsprodukte soortgelyke voordele bied, moet daar deurlopend seker gemaak word jou eie risiko in jou besigheid is aangespreek. Die landbousektor beleef steeds moeilike tye en die algemene versoeking tydens ʼn premieverhoging is om dekking in […]
Die 9-reeks is die grootste, kragtigste en mees veelsydige trekker in die John Deere-stal. Hierdie hoë-kilowatt trekker is in drie uitlegte (configurations) beskikbaar – gewone bande, tweespoor 9RT en vierspoor 9RX. Die enjin is stiller, benodig minder onderhoud en het […]
Beurtkrag sorg vir vele kopsere in die groter landbousektor en die besproeiingsboere in GWK-bedieningsgebied moet innoveer om vorentoe te beweeg. Een só ʼn produsent is Jurie Loots van die plaas Zwemkuil (Prieska-distrik) wat onlangs ʼn sonkrag-spilpuntstelsel geïnstalleer het. Die behoefte […]