• Home
  • Kommuniek
    • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Agri Directory
      • Kommuniek Directory
  • Archives

    • March 2026
    • February 2026
    • January 2026
    • November 2025
    • September 2025
    • August 2025
    • July 2025
    • May 2025
    • March 2025
    • January 2025
    • November 2024
    • October 2024
    • September 2024
    • August 2024
    • July 2024
    • June 2024
    • May 2024
    • April 2024
    • March 2024
    • February 2024
    • December 2023
    • October 2023
    • August 2023
    • July 2023
    • May 2023
    • March 2023
    • February 2023
    • November 2022
    • October 2022
    • August 2022
    • June 2022
    • April 2022
    • February 2022
    • December 2021
    • October 2021
    • August 2021
    • June 2021
    • April 2021
    • March 2021
    • February 2021
    • December 2020
    • October 2020
    • August 2020
    • July 2020
    • June 2020
    • April 2020
    • July 2015
  • Categories

    • Agri
    • Agri Videos
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Farm Foods
    • GWK Trading
    • Kommuniek
    • Kommuniek Videos
    • Leefstyl
    • Mening
    • Nuutste Uitgawe
    • Nuwe Inhoud
    • Ons Mense
    • Top News
    • Vorige Uitgawe
  • Home
  • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Kommuniek
Author

Leana Coetzee





Aktueel  / Kommuniek
Wees pasaangeër óf agteros: KI is hier om te bly
Leana Coetzee Posted On January 29, 2025


Die eerste industriële revolusie (1IR) het aan die einde van die 18de eeu begin. In 1765, word dit aangeteken. Die grootste veranderinge wat in industrieë te siene was, was die gebruik van meganisasie, en meganisasie was die rede hoekom dié […]


Continue Reading
0




Aktueel  / Kommuniek  / Leefstyl  / Nuutste Uitgawe  / Top News
Stoorprodukte tot sielkunde, Marika luister
Leana Coetzee Posted On January 29, 2025


Marika Steenkamp is nie ʼn onbekende gesig by GWK nie, en nog minder in Kimberley. By GWK se handelstakstoor is sy die een wat jou help van wonder na wéét.  Dit is seker te verstane, as ʼn mens in ag […]


Continue Reading
0




Aktueel  / Kommuniek  / Mening  / Nuutste Uitgawe
Redakteursbrief
Leana Coetzee Posted On January 29, 2025


Kunsmatige Intelligensie (KI) is nogal iets wat ons salarisverdieners met ʼn klein bietjie vrees vul. Gaan ons oorbodig raak? Gaan ek met ʼn robot of masjien vervang word?  Ernstiger etiese kwessies het die laaste tyd opgeduik oor KI-programme se impak […]


Continue Reading
0




Aktueel  / Kommuniek
GWK kyk terug na 2024
Leana Coetzee Posted On January 29, 2025


Aan die begin van ʼn nuwe jaar kyk die maatskappy terug na ʼn paar gebeurtenisse van 2024. Hierdie reeks is ook op die maatskappy se sosiale media-blaaie gedeel om ons dankbaarheid te beklemtoon vir ʼn jaar waaroor ons suksesstories kan […]


Continue Reading
0




Kommuniek
Redakteursbrief
Leana Coetzee Posted On November 26, 2024


Daar bestaan ʼn toestand genaamd Seasonal Affective Disorder, of SAD (heel gepas). Dit is wanneer iemand deur ʼn kort periode gaan waarin hulle depressief voel, of net nie heeltemal soos hul gewone self nie. Hierdie veranderinge in gemoedstoestand loop dikwels […]


Continue Reading
0
2 Views




Aktueel  / Kommuniek
Die horison is groen vir Agri SA
Leana Coetzee Posted On November 26, 2024


Agri SA, wat vanjaar hulle 120ste bestaansjaar vier, het op 9 en 10 Oktober hulle jaarlikse kongres in Kaapstad aangebied. Dié landbou-organisasie, het die visie om ʼn inklusiewe en vooruitstrewende landbousektor te verseker en, deur met respek aan sy waardes […]


Continue Reading
0
3 Views




Aktueel  / Kommuniek
NK-landbou kyk vorentoe
Leana Coetzee Posted On October 9, 2024


“Ek kan die afgelope Agri Noord-Kaap-kongres in een woord opsom: toekomsgerig.” Só sê Renita Fourie, Graan- en Oliesadeverkryger van GWK. “Gesprekke kan maklik negatief wees rondom die braaivleisvuur, maar om te oorleef as ʼn boer, moet jy inherent positief wees […]


Continue Reading
0
48 Views




GWK Farm Foods  / Kommuniek
GWK Farm Foods brei produkreeks uit
Leana Coetzee Posted On October 2, 2024


Farm Foods is reeds bekend vir hulle pasta en koringmeel, en die gewilde mieliemeel wat onder die Top White-handelsnaam verkoop. Die samesmelting met die VKB Groep het dit vir dié besigheid moontlik gemaak om die Farm Foods-produkreeks op ʼn baie […]


Continue Reading
0
60 Views




Kommuniek  / Mening
Redakteursbrief
Leana Coetzee Posted On August 7, 2024


Die onlangse skommelinge in die kabinet het meeste van ons in die landboubedryf versigtig-opgewonde gelaat. Die politieke landskap lyk ewe skielik heelwat anders. Kan ons verandering verwag met John Steenhuisen aan die stuur van die agri-wêreld? In sy toespraak ná […]


Continue Reading
0
98 Views




Aktueel  / Kommuniek
Agbiz: Volhoubare groei in ʼn veranderende landskap
Leana Coetzee Posted On July 26, 2024


Vir twee dae het afgevaardigdes van regoor Suid-Afrika se agri-landskap deelgeneem aan Agbiz (Agricultural Business Chamber of South Africa – ʼn vrywilligersorganisasie vir agribesighede) se jaarlikse kongres wat van 5 tot 7 Junie by Sun City aangebied is. Die tema […]


Continue Reading
0
118 Views




4
Newer Posts Older Posts


Stay Updated

Get the most recent stories straight to your inbox

  • GWK ECE

    The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.

    • Recent Posts

      • ’n Kop vol idees kry ’n nuwe speelveld
      • Van pienk papiertjie tot digitale era
      • Twintig jaar gelede: Hoe vergelyk vroeë geelmielies met koring en laat geelmielies?
    • Top News

      • The Pecan People: Plaaslike wortels, wêreldwye bemarking
        March 16, 2026
      • Herlewingslandbou: Oorleef jy of floreer jy?
        March 16, 2026
      • Stories wat ‘n ‘koöperasie’ gebou het
        March 16, 2026


    • Home
    • Kommuniek
      • Aktueel
      • GWK Agri
      • GWK Trading
      • GWK Farm Foods
      • Ons Mense
      • Leefstyl
    • Contact
      • Directories
        • Kommuniek
    © GWK ECE | Developed by Digital Platforms
    Press enter/return to begin your search