• Home
  • Kommuniek
    • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Agri Directory
      • Kommuniek Directory
  • Archives

    • March 2026
    • February 2026
    • January 2026
    • November 2025
    • September 2025
    • August 2025
    • July 2025
    • May 2025
    • March 2025
    • January 2025
    • November 2024
    • October 2024
    • September 2024
    • August 2024
    • July 2024
    • June 2024
    • May 2024
    • April 2024
    • March 2024
    • February 2024
    • December 2023
    • October 2023
    • August 2023
    • July 2023
    • May 2023
    • March 2023
    • February 2023
    • November 2022
    • October 2022
    • August 2022
    • June 2022
    • April 2022
    • February 2022
    • December 2021
    • October 2021
    • August 2021
    • June 2021
    • April 2021
    • March 2021
    • February 2021
    • December 2020
    • October 2020
    • August 2020
    • July 2020
    • June 2020
    • April 2020
    • July 2015
  • Categories

    • Agri
    • Agri Videos
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Farm Foods
    • GWK Trading
    • Kommuniek
    • Kommuniek Videos
    • Leefstyl
    • Mening
    • Nuutste Uitgawe
    • Nuwe Inhoud
    • Ons Mense
    • Top News
    • Vorige Uitgawe
  • Home
  • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Kommuniek
Author

GwkEceAdm





Aktueel  / Kommuniek
Agriqua-boere verheug oor katoen-oes
GwkEceAdm Posted On July 7, 2023

Ariqua

Agriqua is een van GWK se inisiatiewe om transformasie in landbou te bevorder. Hier word kennis in die gemeenskap teruggeploeg om talle opkomende boere in die Taung-distrik te ondersteun en bemagtig. Agriqua Holdings bestaan reeds vier jaar en is gevorm […]


Continue Reading
0
696 Views




Aktueel  / Kommuniek
NK RPO: Organisasie se vooruitgang lê by produsente
GwkEceAdm Posted On July 7, 2023

RPO

Tydens Juniemaand het die Noord-Kaap Rooivleisprodusente-organisasie (NK RPO) sy jaarkongres in Kimberley aangebied. Ten spyte van ysige weer het insiggewende gassprekers die groot gehoor toegespreek oor onder meer die stand van sake met rooivleis en dié produk se potensiaal in […]


Continue Reading
0
364 Views




Aktueel  / Kommuniek
El Niño op pad, maar nie so sterk soos 2015-’16
GwkEceAdm Posted On July 7, 2023

Weer

Met die verandering van die seisoen staar landbouprodusente in Suid-Afrika ʼn moontlike verwagte El Niño-weerstelsel in die oë. Hoewel hierdie stelsel normaalweg gepaardgaan met droër toestande, bestaan die moontlikheid egter dat dit nie só ʼn uiterste droogte soos 2015 sal […]


Continue Reading
0
370 Views




Aktueel  / Kommuniek
Prieska se pekan-dag lok produsente
GwkEceAdm Posted On July 7, 2023

Oranjelandgoed

Aprilmaand beteken normaalweg dat Oranjelandgoed se jaarlikse pekanneut-inligtingsdag aangebied word, en in 2023 was dit geen uitsondering nie. Dié Prieska-kwekery het omtrent gewemel met aktiwiteit, wat verskeie uitstallers, produsente en ʼn rits praatjies deur kenners ingesluit het. Oudergewoonte het die […]


Continue Reading
0
346 Views




GWK Agri  / Kommuniek  / Top News
John Deere 9-reeks: Dié bielie staan gereed vir werk
GwkEceAdm Posted On July 7, 2023

Meg-main

Die 9-reeks is die grootste, kragtigste en mees veelsydige trekker in die John Deere-stal. Hierdie hoë-kilowatt trekker is in drie uitlegte (configurations) beskikbaar – gewone bande, tweespoor 9RT en vierspoor 9RX. Die enjin is stiller, benodig minder onderhoud en het […]


Continue Reading
0
704 Views




GWK Agri  / Kommuniek
Spilpunt-innovering fnuik beurtkrag
GwkEceAdm Posted On July 7, 2023

Besproeiing

Beurtkrag sorg vir vele kopsere in die groter landbousektor en die besproeiingsboere in GWK-bedieningsgebied moet innoveer om vorentoe te beweeg. Een só ʼn produsent is Jurie Loots van die plaas Zwemkuil (Prieska-distrik) wat onlangs ʼn sonkrag-spilpuntstelsel geïnstalleer het. Die behoefte […]


Continue Reading
0
319 Views




GWK Trading  / Kommuniek
Die kern tot aartappelsukses
GwkEceAdm Posted On July 7, 2023

Aartappels

Ons het gaan kuier op die plaas by Deon du Toit van Taskamel Boerdery om meer uit te vind oor die rol van ʼn kernkweker in die aartappelwaardeketting. Vir GWK as die eksklusiewe lisensiehouer van verskeie aartappelkultivars, insluitend die welbekende […]


Continue Reading
0
643 Views




GWK Farm Foods  / Kommuniek
Pekanneutseisoen goed op dreef
GwkEceAdm Posted On July 7, 2023

Pecans

Die 2023-pekanneutseisoen is reeds goed op dreef, met ʼn groot hoeveelheid produk wat reeds ontvang is by GWK Pecans se fasiliteite op Douglas, Magogong en Upington. Ons het met GWK Pecans gesels om meer uit te vind oor hierdie jaar […]


Continue Reading
0
294 Views




Kommuniek  / Ons Mense
Lanties rugbydag wys plattelandse talent
GwkEceAdm Posted On July 7, 2023

Landbou

In Kommuniek se Mei/Junie 2022-uitgawe het ons in meer besonderhede gesels oor GWK se betrokkenheid by skole wat die landbouleiers van die toekoms kweek. Een só ʼn skool is Landboudal, wat op 27 April hul jaarlikse GWK Landboudal rugbytoernooi aangebied […]


Continue Reading
0
235 Views




Kommuniek  / Leefstyl
Heerlike herderspastei
GwkEceAdm Posted On July 7, 2023

Resep

In Engels word daar onderskei tussen ʼn shepherd’s pie, wat met lamsvleis gemaak word, en ʼn cottage pie, waarvoor beesvleis gebruik word. In Afrikaans word daar na albei as herderspastei verwys, hoewel die beesvleis-weergawe soms ʼn “boerepastei” genoem word. Hierdie […]


Continue Reading
0
633 Views




3
Newer Posts Older Posts


Stay Updated

Get the most recent stories straight to your inbox

  • GWK ECE

    The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.

    • Recent Posts

      • ’n Kop vol idees kry ’n nuwe speelveld
      • Van pienk papiertjie tot digitale era
      • Twintig jaar gelede: Hoe vergelyk vroeë geelmielies met koring en laat geelmielies?
    • Top News

      • The Pecan People: Plaaslike wortels, wêreldwye bemarking
        March 16, 2026
      • Herlewingslandbou: Oorleef jy of floreer jy?
        March 16, 2026
      • Stories wat ‘n ‘koöperasie’ gebou het
        March 16, 2026


    • Home
    • Kommuniek
      • Aktueel
      • GWK Agri
      • GWK Trading
      • GWK Farm Foods
      • Ons Mense
      • Leefstyl
    • Contact
      • Directories
        • Kommuniek
    © GWK ECE | Developed by Digital Platforms
    Press enter/return to begin your search