Hierdie koue drankie is, as dit rég gemaak word, ʼn goeie bron van vitamiene en kan selfs ʼn maaltyd vervang – en dan is dit nog lekker ook! Van die voordele hiervan is dat dit gerieflik, vinnig en veelsydig is, […]
Hierdie koue drankie is, as dit rég gemaak word, ʼn goeie bron van vitamiene en kan selfs ʼn maaltyd vervang – en dan is dit nog lekker ook! Van die voordele hiervan is dat dit gerieflik, vinnig en veelsydig is, […]
Goedkoop is duurkoop, só het die ou mense ons geleer. Wat beteken dit, en geld dit nog in ons moderne wêreld? Shannon Ables, aanbieder van die leefstylpodsending The Simple Sophisticate, meen ja, dit geld beslis. Sy verduidelik daar is ʼn […]
Wandile Sihlobo, hoofekonoom by Agbiz, en Johann Kirsten, direkteur van die buro vir ekonomiese ondersoek aan die Universiteit van Stellenbosch, het onlangs ʼn opsommende stuk gepubliseer in The Conversation, rakende hul navorsing oor die werklike vordering van grondhervorming in Suid-Afrika. […]
Familieboerderye is ʼn kernkomponent van Suid-Afrika se landboubedryf en lewer ʼn beduidende bydrae tot ons ekonomie. As hoeksteen van die bedryf speel familieboerderye ook ʼn onmiskenbare rol in die bestuur van natuurlike hulpbronne, die beskerming van die omgewing, en die […]
Op 20 en 21 Februarie het Landbouweekblad ʼn konferensie by Nampo-park buite Bothaville aangebied met die tema ‘Oplossings vir Suid-Afrika se platteland’. Die doelwit hiervan was om, aan die hand van suksesvolle gevallestudies, ʼn bespreking te lei om oplossings vir […]
Die seisoene by GWK Pecans vloei saam met die groeiproses en -stadium van die pekanneutbome – die einste bome wat die lewensaar van dié besigheid is. Dit beteken dat werksaamhede in die besigheid en ondersteuning aan produsente op verskillende vlakke […]
GWK Landboudienste, in samewerking met produsente, GWK-landboukundiges en saadmaatskappye, evalueer jaarliks koringkultivars met die aanplant van strookproewe oor verskeie lokaliteite. Die voordeel vir produsente is dat GWK onafhanklik die evaluasies doen en oor ʼn meerjarige databasis per streek beskik. Kultivars […]
John Deere se presisieopgraderings bied opwindende opsies vir produsente wat nuwe tegnologie wil aanwend sonder om noodwendig nuwe planters aan te skaf. Ons het ʼn paar van dié moontlikhede gaan ondersoek. Die landboubedryf vorm reeds eeue lank die spilpunt van […]
Die integrasie van bedrywighede tussen GWK en VKB vorder teen ʼn lekker spoed. Twee sulke groot, diverse maatskappye met soveel vertakkings verg egter ʼn goed-deurdinkde, sistemiese plan om te verseker dat dinge rég gedoen word. Dit neem tyd, maar die […]
“Die presiesheid van wyn, die proe van wyn, die deel met mense… dit alles maak dat dit lekker is om in die wynbedryf te werk.” Hennie Huskisson, die nuwe wynmaker by GWK se wynkelder, Landzicht, is meer as net ʼn […]