• Home
  • Kommuniek
    • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Agri Directory
      • Kommuniek Directory
  • Archives

    • March 2026
    • February 2026
    • January 2026
    • November 2025
    • September 2025
    • August 2025
    • July 2025
    • May 2025
    • March 2025
    • January 2025
    • November 2024
    • October 2024
    • September 2024
    • August 2024
    • July 2024
    • June 2024
    • May 2024
    • April 2024
    • March 2024
    • February 2024
    • December 2023
    • October 2023
    • August 2023
    • July 2023
    • May 2023
    • March 2023
    • February 2023
    • November 2022
    • October 2022
    • August 2022
    • June 2022
    • April 2022
    • February 2022
    • December 2021
    • October 2021
    • August 2021
    • June 2021
    • April 2021
    • March 2021
    • February 2021
    • December 2020
    • October 2020
    • August 2020
    • July 2020
    • June 2020
    • April 2020
    • July 2015
  • Categories

    • Agri
    • Agri Videos
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Farm Foods
    • GWK Trading
    • Kommuniek
    • Kommuniek Videos
    • Leefstyl
    • Mening
    • Nuutste Uitgawe
    • Nuwe Inhoud
    • Ons Mense
    • Top News
    • Vorige Uitgawe
  • Home
  • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Kommuniek
Author

Leana Coetzee





Aktueel  / GWK Agri  / Kommuniek  / Nuutste Uitgawe  / Ons Mense
Vars voorkoms en familiewaardes vir pekanbesigheid
Leana Coetzee Posted On November 28, 2025


Op 1 Oktober was die pekanbedryf se oë op Magogong, Hartswater, waar GWK Pecans die eerste been van sy reeks inligtingsessies aangebied het. Dié aand was wel meer as net ‘n terugblik op die afgelope seisoen, dit was die bekendstelling van ‘n nuwe hoofstuk vir die besigheid.  In 2024 het Suid-Afrika se totale pekanneutproduksie 37 157 metrieke ton behaal. Hiervan […]


Continue Reading
0




Aktueel  / Kommuniek  / Leefstyl  / Nuutste Uitgawe
Lees, kyk, luister méér op digitaal
Leana Coetzee Posted On November 28, 2025


Suid-Afrikaners spandeer tussen een en tien ure per week op digitale nuusblaaie. – Mark Lives Media.  Daar kom mooi stories uit die landbouwêreld. Net in die GWK-area is daar amper te veel om te vertel – van rekordoeste en baanbrekernavorsing, […]


Continue Reading
0




Aktueel  / GWK Agri  / GWK Trading  / Kommuniek  / Nuutste Uitgawe
Wees bedrogbewus en bly beskermd
Leana Coetzee Posted On November 28, 2025


Praat met enigiemand en hulle sal jou sê: bedrieërs is buite beheer. Of dit nou aanlyn, oor ‘n telefoonoproep, of in persoon is – kansvatters is volop en raak ál slimmer.  Wêreldwyd word daar elke jaar in November gefokus op […]


Continue Reading
0




Aktueel  / GWK Agri  / GWK Trading  / Kommuniek  / Nuutste Uitgawe  / Ons Mense
‘n 2025 vol sëen en dankbaarheid
Leana Coetzee Posted On November 28, 2025


As ‘n jaar so vinnig verby vlieg soos die afgelope een, is dit eers wanneer ‘n mens stil gaan staan en terugkyk wanneer jy werklik jou seëninge tel. By GWK en die groter VKB Groep kyk ons met dankbaarheid terug oor 2025: dankbaarheid […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Leefstyl  / Nuutste Uitgawe
Slimmer met kos om minder te mors
Leana Coetzee Posted On November 28, 2025


Baie van ons is bevoorreg genoeg om aan te sit by Kerstafels wat kreun onder feesmaaltye. Ongelukkig is kosvermorsing wêreldwyd ‘n groeiende bekommernis, en iets waaraan ons onsself gereeld skuldig maak.  Volgens die World Wildlife Fund (WWF) eindig ‘n derde van alle eetbare kos in Suid-Afrika op vuilgoedhope. Dit […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Leefstyl  / Nuutste Uitgawe
Melktert-malvapoeding
Leana Coetzee Posted On November 28, 2025


Hooffoto: Kitty Spiller/ www.withlovekitty.com    Melktert-malvapoeding  Kombineer hierdie jaar twee van Suid-Afrika se gunstelinge om jou Kersfees-besoekers te beïndruk. Kitty Spiller van Johannesburg deel dié resep op With Love Kitty.     Bestanddele:  Malvapoeding:  200 g wit suiker  2 ekstra groot eiers  1 t vanielje-aftreksel  3 e witasyn  […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Mening  / Nuutste Uitgawe  / Ons Mense
Redakteursbrief
Leana Coetzee Posted On November 25, 2025


As ‘n mens gaan oplees oor wat op die oomblik die grootste besprekingspunte in landbou is, maak die nuus dit maklik om ‘n lysie saam te stel.  Biosekuriteit en siektebeheer is ‘n groot knelpunt met bek-en-klouseer-getalle wat styg. Uitdagings in infrastruktuur en logistiek […]


Continue Reading
0




Aktueel  / Kommuniek
Maak jong oë oop vir landboubedryf
Leana Coetzee Posted On September 29, 2025


“Ek het my toekoms êrens in ʼn groot stad gesien agter ʼn lessenaar met ʼn suit en ʼn das… Ek was verkeerd, en baie dankbaar dat ek verkeerd was.” – PC Botha (Bestuurder: Interne Oudit en Forensies)  Die pad in landbou […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Leefstyl
Voer jou viervoet-vriend rég
Leana Coetzee Posted On September 29, 2025


Ons het in die vorige uitgawe van Kommuniek gesels oor troeteldiere en wat om te oorweeg as jy beplan om ʼn troeteldier deel van jou lewe te maak. As jy daardie groot besluit geneem het, is die volgende stap om […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Mening  / Ons Mense
Redakteursbrief
Leana Coetzee Posted On September 29, 2025


Daar is ʼn nuwe, vars energie wat wortel skiet in ons lande en in ons toekoms: jongmense. Die landboubedryf word deur baie gesien as ʼn sektor vir ouer mense, of mense wat baie gebonde is aan tradisie. Maar Suid-Afrikaanse landbou […]


Continue Reading
0




2
Newer Posts Older Posts


Stay Updated

Get the most recent stories straight to your inbox

  • GWK ECE

    The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.

    • Recent Posts

      • ’n Kop vol idees kry ’n nuwe speelveld
      • Van pienk papiertjie tot digitale era
      • Twintig jaar gelede: Hoe vergelyk vroeë geelmielies met koring en laat geelmielies?
    • Top News

      • The Pecan People: Plaaslike wortels, wêreldwye bemarking
        March 16, 2026
      • Herlewingslandbou: Oorleef jy of floreer jy?
        March 16, 2026
      • Stories wat ‘n ‘koöperasie’ gebou het
        March 16, 2026


    • Home
    • Kommuniek
      • Aktueel
      • GWK Agri
      • GWK Trading
      • GWK Farm Foods
      • Ons Mense
      • Leefstyl
    • Contact
      • Directories
        • Kommuniek
    © GWK ECE | Developed by Digital Platforms
    Press enter/return to begin your search