• Home
  • Kommuniek
    • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Agri Directory
      • Kommuniek Directory
  • Archives

    • March 2026
    • February 2026
    • January 2026
    • November 2025
    • September 2025
    • August 2025
    • July 2025
    • May 2025
    • March 2025
    • January 2025
    • November 2024
    • October 2024
    • September 2024
    • August 2024
    • July 2024
    • June 2024
    • May 2024
    • April 2024
    • March 2024
    • February 2024
    • December 2023
    • October 2023
    • August 2023
    • July 2023
    • May 2023
    • March 2023
    • February 2023
    • November 2022
    • October 2022
    • August 2022
    • June 2022
    • April 2022
    • February 2022
    • December 2021
    • October 2021
    • August 2021
    • June 2021
    • April 2021
    • March 2021
    • February 2021
    • December 2020
    • October 2020
    • August 2020
    • July 2020
    • June 2020
    • April 2020
    • July 2015
  • Categories

    • Agri
    • Agri Videos
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Farm Foods
    • GWK Trading
    • Kommuniek
    • Kommuniek Videos
    • Leefstyl
    • Mening
    • Nuutste Uitgawe
    • Nuwe Inhoud
    • Ons Mense
    • Top News
    • Vorige Uitgawe
  • Home
  • Kommuniek
    • Aktueel
    • GWK Agri
    • GWK Trading
    • GWK Farm Foods
    • Ons Mense
    • Leefstyl
  • Contact
    • Directories
      • Kommuniek
Author

Corné Greyvenstein





GWK Agri  / Kommuniek  / Top News
Agri-tegnologie: Van belofte tot praktyk
Corné Greyvenstein Posted On January 29, 2026


Die son het nog nie oor die lande opgekom nie, maar die plaas is reeds wakker. Die sagte gegons is nie bye nie, maar duisende mikro-hommeltuie wat soos stuifmeel in die lug dryf. Die mieliekoppe het oornag elektriese seine uitgestuur, en die swerms het […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek  / Top News
Die insek wat die wêreld rooi laat sien
Corné Greyvenstein Posted On January 29, 2026


In ’n wêreld waar natuurlike produkte toenemend voorkeur geniet bo sintetiese alternatiewe, maak ’n eeue-oue kleurstof stadig maar seker weer opslae: cochenille of karminsuur. Hierdie diep rooi kleurstof, afkomstig van ’n klein insek wat op turksvye leef, hou dalk interessante […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek
Optimisme op die lande: Nege jong boere, een titel
Corné Greyvenstein Posted On November 28, 2025


Francois Rossouw, was op 26 November aangewys as die nasionale Toyota SA/ Agri SA Jongboer van die Jaar 2025! Oorspronklike artikel (gepubliseer 3 November 2025) volg onderstaande:    Die optimisme en gehalte van energieke, innoverende jongboere in Suid-Afrika is ’n […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek
Druiweprodusent lei nuwe generasie
Corné Greyvenstein Posted On November 28, 2025


Foto: Facebook/Agri SA. “There is one culture that unites us in South Africa, and that is agriculture.” – Francois Rossouw   Elke jongboer-finalis wat wys waartoe Suid-Afrika se nuwe generasie produsente in staat is, word met trots deur die VKB […]


Continue Reading
0




Aktueel  / GWK Trading  / Kommuniek  / Leefstyl  / Nuutste Uitgawe
‘n Digitale wêreld vol gevare – en geleenthede
Corné Greyvenstein Posted On November 28, 2025


Wanneer die (Kuber)kat weg is, speel bedrieërs baas – en in 2025 is hul kloue skerper as ooit. Van phishing en smishing tot AI-gegenereerde swendelary: kuberbedrieërs gebruik slimmer maniere om ons te mislei.  Waar daar gevaar is, is daar egter ook geleenthede en hoop. Om kubermisdaad hok te slaan, het die VKB Groep in Oktober ‘n aanlyn sessie – Cyber Day 2025 – vir […]


Continue Reading
0




Aktueel  / GWK Agri  / Kommuniek  / Nuutste Uitgawe
Van slim lande tot sonplase – Afrika se agri-tegnologie-revolusie
Corné Greyvenstein Posted On November 28, 2025


“Sagteware moet net probleme oplos. Ons is nie besig om atome te verdeel nie, ons produseer voedsel. Die stelsels wat voedselproduksie ondersteun, moet eenvoudig wees.”  Tom Westphal, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse vleisbedryfsmaatskappy (SAMIC), het op die Africa Agri Tech-konferensie […]


Continue Reading
0




Kommuniek  / Leefstyl  / Nuutste Uitgawe  / Ons Mense
First on an accident scene – what now?!
Corné Greyvenstein Posted On November 28, 2025


Enjoying a podcast while driving from Bloemfontein to the Eastern Cape, marketing specialist and digital creator Lara Rossouw’s signal dropped about 20 km outside Jansenville. A few kilometres later, she stumbled upon an accident scene. Smoke, steam, and silence. It […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek  / Nuutste Uitgawe  / Ons Mense  / Top News
Vertroue, vooruitgang bou aan ‘n toekoms in Barkly-Wes
Corné Greyvenstein Posted On November 28, 2025


Langs die bekende silo van Barkly-Wes staan daar nou iets vars, modern, met rakke vol nuwe voorraad – die opgegradeerde GWK-handelswinkel, ‘n simbool van vernuwing, samewerking en groei in die streek. Hierdie heropening is nie bloot die voltooiing van ‘n […]


Continue Reading
0




GWK Agri  / Kommuniek  / Nuutste Uitgawe  / Ons Mense  / Top News
Christoff Koekemoer se siel is tevrede
Corné Greyvenstein Posted On November 28, 2025


“Boerdery het my geleer om op jou knieë te bly en dankbaar te wees. Ek wil met niemand anders werk as produsente nie” Wanneer ‘n mens met Christoff Koekemoer, finansiële adviseur by GWK, begin gesels, maak sy positiewe ingesteldheid dadelik […]


Continue Reading
0




Agri  / GWK Agri  / Kommuniek  / Nuutste Uitgawe  / Top News
Toekenning ’n veertjie in Limpopo-jongboer se hoed
Corné Greyvenstein Posted On November 6, 2025


Toekenning ’n veertjie in Limpopo-jongboer se hoed “Leef met wat jy het. Help mense waar jy kan. Moenie vergeet hoe jy grootgeword het nie. Stel God eerste in jou lewe. En onthou: pak elke dag met altwee hande aan. Só […]


Continue Reading
0




2
Newer Posts Older Posts


Stay Updated

Get the most recent stories straight to your inbox

  • GWK ECE

    The home of expert op-eds, industry news, and innovative farming stories from within the agricultural world. Explore, connect, and engage with us.

    • Recent Posts

      • ’n Kop vol idees kry ’n nuwe speelveld
      • Van pienk papiertjie tot digitale era
      • Twintig jaar gelede: Hoe vergelyk vroeë geelmielies met koring en laat geelmielies?
    • Top News

      • The Pecan People: Plaaslike wortels, wêreldwye bemarking
        March 16, 2026
      • Herlewingslandbou: Oorleef jy of floreer jy?
        March 16, 2026
      • Stories wat ‘n ‘koöperasie’ gebou het
        March 16, 2026


    • Home
    • Kommuniek
      • Aktueel
      • GWK Agri
      • GWK Trading
      • GWK Farm Foods
      • Ons Mense
      • Leefstyl
    • Contact
      • Directories
        • Kommuniek
    © GWK ECE | Developed by Digital Platforms
    Press enter/return to begin your search