Top van die oes-wenners
[{“type”:”text”,”content”:”Gerhard Bruwer (40), van die plaas Genade Boerdery in die Douglas-distrik in die Noord-Kaap, het diu00e9 eer ingepalm. Sy gediversifiseerde boerderyvertakkings sluit onder meer mielies, koring, gars, saadsonneblom, aartappels, lusern, pekanneute, beeste, uie, grondbone, asook druiwe in. Bruwer skryf sy sukses toe aan sy ondersteuningsnetwerk en sy plaaswerkers.nnDie suksesvolle hops- en proteaboer Beverly Joseph, van die plaas Zelpy naby George die Wes-Kaap, het die Toyota SA Nuweoes-toekenning ingepalm. Joseph beskryf haar reis su00f3: u201cMy reis as u2019n vrou of bruin persoon wat toegang tot hierdie bedryf probeer verkry, was moeilik, maar nie uniek nie.u201d Sy het voorts gesu00ea dat haar liefde vir landbou dit nie moeilik maak om soggens op te staan en met haar dagtaak te begin nie.”,”position”:0,”id”:”FgbqqSCFoYddZzQz”}]