Fokus op effektiewe implementering van grondplanne
[{“type”:”text”,”content”:”Agri SA verwelkom die erkenning van die belangrikheid van titelaktes tydens die debat, asook die voorneme om begunstigdes deel te maak van die ekonomie. Titelaktes is u0149 uiters effektiewe manier om ware en volhoubare ekonomiese bemagtiging van begunstigdes te verseker.nnu201cDie uitkoms van die debat rakende die wysiging van artikel 25 in die parlement vandag is positief vir die toekoms van Suid-Afrika, en sal daartoe bydra om vertroue in die ekonomie te begin herstel,u201d su00ea Jaco Minnaar, Agri SA se president. Die voorgestelde wysiging het nie die vereiste twee-derde meerderheid stemme gekry nie.”,”position”:0,”id”:”9ZcRkNFmdz9GRTC4″}]