Rusland en Oekraïne se impak op SA
[{“type”:”text”,”content”:”Nu00e1 deeglike navorsing en ontleding, doen Agri SA u2019n beroep op die regering om brandstofheffings op te skort tydens die oorlog tussen Rusland en Oekrau00efne. Die organisasie hoop dit sal help om u2019n verdere toename in voedselpryse te voorkom. nnDeur dringend stappe te neem en die brandstofheffing op te skort, sal die regering verligting bied aan alle boere, veral kleinskaalse boere. Die algemene verbruiker sal ook hierby baat, aangesien dit kan help om plaaslike voedselpryse in toom te hou.nnDie oorlog wat tussen Rusland en Oekrau00efne woed, het egter nie net u2019n impak op brandstofpryse nie. Koringpryse en landbou-insetkoste is besig om wu00eareldwyd astronomies te styg. Dit is waarom die opskorting van die brandstofheffing so noodsaaklik is vir boere sowel as verbruikers.nnSuid-Afrika se handel met Oekrau00efne het geweldig toegeneem oor die afgelope dekade. Tussen 2016 en 2020 het Suid-Afrika se landbou-uitvoer na Oekrau00efne meer as verdubbel u2013 vanaf R76,5 miljoen in 2016 tot R155 miljoen in 2020. Landbou-invoer, wat redelik stabiel gebly het, het in 2020 ongeveer R390 miljoen beloop.”,”position”:0,”id”:”E8Qc8447npP0y5Kz”},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/666″,”position”:1,”id”:”GmagDLv4tYAtF3l5″},{“type”:”text”,”content”:”*Bron: ITC, Agri SA research*nnOekrau00efne sowel as Rusland is belangrike koringprodusente vir die wu00eareldmark. Diu00e9 twee lande lewer saam meer as u2019n kwart van die wu00eareld se koringvoorraad. In Suid-Afrika word 30% van die land se totale koring vanaf diu00e9 konflikarea ingevoer. Onderbreking van die voorraadketting van diu00e9 stapelvoedsel sal dus nie net wu00eareldwyd voedselprysskokke veroorsaak nie, maar veral in Suid-Afrika.nnRusland is ook die wu00eareld se voorste verskaffer van kunsmis. Onlangse data dui daarop dat internasionale kunsmispryse geweldig gestyg het tussen Januarie 2021 en Januarie 2022. Plaaslike kunsmispryse het verdubbel, terwyl internasionale pryse vervierdubbel het. Boere was dus voor die huidige krisis reeds onder druk. Die Russiese inval van Oekrau00efne het diu00e9 druk bloot vererger.nnBrent-ruoliepryse het ook nagenoeg verdriedubbel tussen Februarie en Maart 2022. Met die onlangse styging sowel as die verwagte komende stygings in brandstofpryse, sal die plaaslike vervoerkoste van voedsel oor die volgende paar maande geweldig toeneem u2013 tensy die regering stappe neem om dit te vermy.nnDus doen Agri SA u2019n beroep op die regering om gedurende hierdie krisis brandstofheffings op te skort sodat u2019n verdere toename in voedselpryse vermy kan word. Versuiming om op te tree, sal bloot finansiu00eble druk op verbruikers vererger en sodoende voedselsekerheid in Suid-Afrika in gevaar stel, veral vir die mees kwesbare gemeenskappe.”,”position”:2,”id”:”r6cy1oSrn0yHDziT”}]