Redakteursbrief
[{“type”:”text”,”content”:”Tot dusver was daar nie u2018n wenner nie u2013 die wedstryd gaan voort. Maar u2018n mens moet tog wonder: Hoe lank kan landbouers die aanslae afweer voor hulle moeg raak?nnVir die afgelope paar jaar het politieke onsekerheid, die ekonomie en klimaat telkens die speelveld op onverwagse maniere kom omkrap. Net om deur boere se toewyding, harde werk en gedrewendheid na oplossings die bal terug aan hul eie kant van die baan te kry.nnNuwe uitdagings het onlangs weer kop uitgesteek. Die voorgestelde nasionale minimumloon vir plaaswerkers is een voorbeeld. u2018n Sprinkaanplaag in die Noord-Kaap en vloedskade in baie dele van die land is ander.nnu2018n Mate van gerusstelling lu00ea egter by die mense aan die stuur van Agri SA u2013 u2018n organisasie vu00edr boere. u2018n Leier, afrigter, bestuurder en agent vir die u2018tennisspelersu2019, *if you will.*”,”position”:0,”id”:”f2VLDZGabVB90VXJ”}]