Redakteursbrief
[{“type”:”text”,”content”:”Ons president het onlangs die nasie toegespreek, soos hy jaarliks in Februarie doen.nnHy het onder meer die stryd teen Covid-19 aangespreek, die ekonomiese herbou, herstel en hervorming van ons land, en misdaad en korrupsie.nnu201cTen spyte van Covid-19, het Suid-Afrika se landbousektor noemenswaardig goed presteer,u201d su00ea president Ramaphosa. u201cOns het in 2020 die wu00eareld se tweede grootste uitvoerder van sitrus geword, en het goeie groei in wyn, mielies, neute en suikerriet getoon.u201dnnVerder het hy geraak aan transformasie en die herverdeling van grond, en die ondersteuning van opkomende boere.nnAlles wat in die regering besluit en gedoen word, beu00efnvloed ons u2013 en veral ons landbouers. Die druk op ons land se boere is groot, want daar word na hulle gekyk vir voedselsekuriteit. Terwyl hulle daardie verantwoordelikheid toegewyd nakom, bring politiek amper daagliks nuwe uitdagings na die bedryf.nnSo, ja, miskien is ons u0149 bietjie moeg vir politiek. Daarom is dit so gerusstellend om te weet Agri SA is daar om baie hiervan namens ons te trotseer.nnDie son kom nuut op oor 2022. Mag die jaar vir al ons lesers voorspoedig, gesond en gelukkig wees. Ek weet dit sal.”,”position”:0,”id”:”eDGMUyUHafY7RIOu”}]