Redakteursbrief
[{“type”:”text”,”content”:”Ongeforseerde transformasie. Transformasie wat op die regte manier gedoen word en gu00f3u00e9d is vir landbou. Want landbou kan soveel meer mense bevoordeel as die tradisionele demografiese groepe wat met die bedryf vereenselwig was.nnu0149 Week of drie gelede skakel ek in op u0149 webinar u2013 die United Nations Food Systems Summit. Vir my was die trekpleister die onderwerp gefokus op die rol van media en kommunikasie in landbou. Twee vroueboere het spreekbeurte gekry.nnMy mond het oopgehang. Want soveel drif, deursettingsvermou00eb en wilskrag het ek lanklaas teu00ebgekom. Hulle is mense wat klein begin het, raad gevra het, probleme oorkom het en u0149 sukses daarvan maak. nnHulle is nie vroueboere nie. Hulle is bu00f3u00e9re. nnDit kan nu00e9t goed wees vir landbou om meer mense betrokke te maak. nnHierdie natuurlike transformasie gebeur dalk stadig, maar dit is lekker om te sien dat dit wel gebeur. Landbou is u0149 goeie plek om te wees, kom ons laat meer mense dit ervaar.”,”position”:0,”id”:”jCrOEM3N1VGfWstM”}]