Provinsiale jongboere aangewys – wie gaan gekroon word as die Toyota SA/Agri SA Jongboer van die Jaar?
[{“type”:”text”,”content”:”#### Vrystaat Landbou: Jaco Burger”,”position”:0,”id”:”qft1VPuNAV7DZKFP”},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/822″,”position”:1,”id”:”JXXF5cUgi3T1sIcz”},{“type”:”text”,”content”:”Jaco Burger van Wepener is op 7 April as Vrystaat Landbou Jongboer van die Jaar aangewys. Hy is getroud met Marlize en die paartjie het een kind.nnnJaco is u2019n skaap- en beesboer van die plaas Eureka in die Wepener-area. Hy glo daarin om u2019n omgewing te skep waarin werknemers bemagtig word om hul volle potensiaal te bereik. Oop kommunikasiekanale en respek vir mekaar is volgens hom die kernfaktor. Dit is ook vir hom belangrik om sy medeboere by te staan om hul sukses in die vervaardiging van goeie gehalte voedsel op volhoubare maniere te verseker.nnnBenewens sy betrokkenheid by georganiseerde landbou as lid van die Wepener boerevereniging is Jaco ook lid van die brandvereniging en neem gereeld aan die area se wit/bloulig patrollies deel saam met die SAPD.nnn#### Agri Noordwes: Herman du Preez”,”position”:2,”id”:”9qn9OIyQpygqKGiN”},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/823″,”position”:3,”id”:”qVX1GG0CH4VE0nyC”},{“type”:”text”,”content”:”Agri Noordwes se jongboer wenner, Herman du Preez, is op 29 April 2022 tydens die organisasie se Jongboerkonferensie as wenner gekroon. Hy en sy vrou, Surina, het drie kinders.nnnHerman boer op die plaas Gruisfontein in die Lichtenburg-omgewing met hoenders, beeste, mielies en wild. Die gebruik van tegnologie is vir diu00e9 boeru2019n top-prioriteit in die komende seisoen. Herman glo tegnologie kan help om foute en probleme vinniger te identifiseer. Deur u2019n sonkragstelsel te installeer, kan kragonderbrekings beperk word sonder om inbreuk te maak op produktiwiteit.nnnHy is betrokke by georganiseerde landbou as lid van Agri Noordwes, Klippan Boerevereninging, Lichtenburg Oos Prosim Studiegroep, RPOid en SA Graan.nnn#### Mpumalanga Landbou: Org Lindeque”,”position”:4,”id”:”qyZqN5lu4Z3FJzc7″},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/824″,”position”:5,”id”:”CMtPKhiySdJ1yT85″},{“type”:”text”,”content”:”Org Lindeque is in Junie tydens Mpumalanga Landbou se kongres as diu00e9 organisasie se Jongboer van die Jaar aangewys. Hy is getroud met Anneri en saam is hulle die ouers van twee kinders.nnLindeque boer tussen Kaapsehoop en Nelspruit in die rigting van Barberton. Hy is u2019n makadamia-produsent en bedryf ook u2019n makadamia-kwekery. Sy visie vir sy boerdery is om saailinge van die hoogste gehalte te kweek, goeie kwaliteit neute te lewer, en om u2019n droogfasiliteit vir kleinboere beskikbaar te stel. Hy wil die komende seisoen neute oes, water bewaar, u2019n organiese aanslag tot grondgesondheid volg, en meer bye gebruik vir blombestuiwing. nnOrg is u2019n raadslid van die Macadamia Nursery Association asook NoordKaap Rivier se Besproeiingsraad. Verder is hy u2019n lid van Mpumalanga Landbou, Nelspruit Landbou-unie, en SAMAC.nn#### Agri Wes-Kaap: Ian Cunningham”,”position”:6,”id”:”ZCAgaEkfjezY8Rzb”},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/825″,”position”:7,”id”:”OhwXsudSQIYM3IWT”},{“type”:”text”,”content”:”Ian Cunningham is op 1 Junie 2022 tydens u2018n gala-geleentheid in Durbanville as Agri Wes-Kaap se jongboer aangewys. Hy en sy vrou, Inge, het twee kinders. nnnIan boer met sagtevrugte en wyndruiwe op Elgin en Villiersdorp, waar hy werk aan u2019n nalatenskap wat sinoniem is met innovasie en kwaliteit, en waar elke lid van sy span hul volle potensiaal kan bereik. Die oordrag van vaardighede en kennis is ook van die boustene van sy boerdery.nnIan is u2019n direksielid van Groenland Watergebruikersvereniging en hy verteenwoordig eksterne produsente op die belangegroepkomitee van Fruitways. Hy is betrokke by verskeie gemeeskapsinisiatiewe.”,”position”:8,”id”:”dLOOU5SkjXwrDrum”}]