Nuwe sakeplan vir rooibosfabriek lewensaar vir Nieuwoudtville
[{“type”:”text”,”content”:”Du00edt is goeie nuus vir die gemeenskap van die Hantam munisipale gebied vanwaar die rooibosteeverwerkings- en verpakkingsaanleg, waarin die Noord-Kaapse provinsiale regering die enigste aandeelhouer is, die afgelope paar jaar bedryf word.nnDie maatskappy is in sakeredding geplaas nadat plaaslike rooibosprodusente nie vir lewering van tee aan die aanleg betaal kon word nie. Intussen is u0149 groot hoeveelheid werk deur verskillende betrokkenes, ingesluit die Noord-Kaapse provinsiale regering, gedoen om die besigheid weer volhoubaar te maak.n nVolgens Herman Bester, sakereddingspraktisyn, het die sakereddingsproses nou u0149 goeie kans om binnekort beu00ebindig te word. Vier verskillende private beleggers stel daarin belang om in die besigheid te belu00ea as deel van u0149 nuwe sakeplan wat vir die onderneming ontwikkel is.”,”position”:0,”id”:”ZjvvxbSNoynsLwCZ”}]