SA wynbedryf doen beroep op regering om herstel en groei te ondersteun
[{“type”:”text”,”content”:”u201cLandbou is geu00efdentifiseer as een van die drywers van ekonomiese groei en werkskepping in Suid-Afrika. Die wynbedryf speel u0149 belangrike rol in hierdie sektor; dit dra R55 miljard by tot die BBP (1,1%) en ondersteun 269 096 werksgeleenthede in die totale wynwaardeketting,u201d su00ea Vinpro-bestuurshoof Rico Basson. u201cDie sleutel vir Suid-Afrika u2013 u00e9n die wynbedryf u2013 om uit hierdie benarde posisie waarin dit is te kom, lu00ea in volhoubare groei. Dit is nu00f3u00fa die tyd vir bevorderlike beleidsbesluite wat u0149 gunstige omgewing skep om hierdie groei te bewerkstellig. Dit is ook wat ons hoop om van die minister van finansies, Enoch Godongwana, te hoor wanneer hy volgende week die mediumtermyn-begrotingsbeleid voorlu00ea.u201dnnDie wynbedryf u2013 anders as die groter landbousektor wat die afgelope jaar relatief goed gevaar het vanweu00eb gunstige klimaatstoestande en die afwesigheid van Covid-19-beperkings u2013 word tans deur eiesoortige struikelblokke gekonfronteer weens u0149 ekonomiese afswaai en die wesenlike effek van alkoholbeperkings sedert die begin van die pandemie. Basson su00ea hoewel die bedryf op herstel en herbou fokus, kan hierdie uitdagende proses langer as vyf jaar duur en sal dit kort-, medium- en langtermyningrypings verg.”,”position”:0,”id”:”Nd8tNdkyVqNnbUgN”}]