Jongboer van die jaar skop af
[{“type”:”text”,”content”:”Die waarde van die jongboer-kompetisie moet nie onderskat word nie! Elke jaar help die kompetisie om jong rolmodelle in die landbou te identifiseer wat as voorbeeld vir nuwe toetreders kan dien.nnDie Jongboer van die jaar-kompetisie vir 2022 het amptelik afgeskop met twee provinsies wat reeds hul finaliste in vanjaar se provinsiale kompetisie aangekondig het. Boonop het die Vrystaat ook reeds hul wenner aangewys.nn#### Ontmoet Vrystaat Landbou se 26ste Jongboer van die Jaar: Jaco Burger (34) van Wepener!”,”position”:0,”id”:”OqM0yVuLLeCbxx9j”},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/705″,”position”:1,”id”:”CxpnOUM6NyhrpWNZ”},{“type”:”text”,”content”:”*Jaco en Marlize Burger van Wepener, Vrystaat. Burger is Vrystaat Landbou se 2022 Jongboer van die Jaar.*nnBurger, wat op 7 April by u2019n dinee in Bloemfontein as vanjaar se Jongboer van die Jaar in die provinsie aangewys is, boer al vir die afgelope 13 jaar in die Wepener-area, vier jaar daarvan op sy plaas langs die grens met Lesotho.nnBurger en sy vrou, Marlize, glo daarin om u2019n werksomgewing te skep waar hul werknemers bemagtig word om hul volle potensiaal te bereik. Oop kommunikasiekanale en respek vir mekaar is volgens hom die kernfaktor. Dit is ook vir hom belangrik om sy medeboere by te staan om hul sukses in die vervaardiging van goeie gehalte voedsel op volhoubare manier te verseker.”,”position”:2,”id”:”4lKGtcIzoyySTec5″}]