Vroueboere bou nuwe toekoms
[{“type”:”text”,”content”:”Danksy u2019n nuwe program vir vroue in landbou is du00edt uiteindelik moontlik.nnDie Momentum Metropolitan Foundation (MMF) het hande geneem met [Agri Enterprises](https://agrienterprises.co.za/) om die u201cWomen in Farmingu201d-program te begin. Diu00e9 program van drie jaar beoog om vroue in landbou te bemagtig om hul families beter te voed u00e9n werk vir hul gemeenskappe te skep.nnWerkloosheid onder vroue staan tans op 48.7% – u2019n rekordhoogte. Die program bied nou aan vroue die geleentheid om u2019n nuwe toekoms vir hulself te bou en terselfdertyd ook by te dra tot die ekonomiese groei van Suid-Afrika. Nu00f3g u2019n skokkende statistiek is dat 35% van vroueboere in Suid-Afrika se inkomste uit boerdery nie in al die behoeftes van hul families kan voorsien nie. nnDiu00e9 nuwe program het dus die potensiaal om u2019n groot leemte in Suid-Afrikaanse landbou te vul. u2019n Onlangse verslag oor geslagsgelykheid in plaaslike landbou, uitgevoer deur die Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), toon boonop dat vroue in landbou steeds veg teen die persepsie dat boerdery u2019n u201cman se werku201d is. nnMMS en Agri Enterprises kan vroue help om werk vir hulself u00e9n hul gemeenskap te skep, om meer as genoeg kos op hul familie se tafel te plaas u00e9n om florerende besighede te skep. nnDie program skop af in KwaZulu-Natal, waar 60 vroue-entrepreneurs die geleentheid kry om hul idees vir landboubesighede voor te lu00ea aan u2019n panel van landbou-eksperts onder die leiding van Omri van Zyl, Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van Agri Enterprises. Na afloop van hul voorlegging word u2019n groep entrepreneurs gekies om opleiding en mentorskap te ontvang by die Agri Enterprises Sustainability and Rural Development Division in Woodberg, Pietermaritzburg.”,”position”:0,”id”:”53AJ1AB36zJ0S2E9″}]