Jongboer Hannes glo in die toekoms
[{“type”:”text”,”content”:”Hannes, u2019n boer van die Letsitele-distrik naby Tzaneen, verbou jaarliks 30 hektaar soetrissies onder gespesialiseerde nethuise, 26 hektaar tamaties en 42 hektaar sitrus. Hy gesels met *Agri* oor u2019n nat Februarie, hoe jong boere op hul beste kan bly, en oor hoe hy moed hou in moeilike tye.nn**Wat doen jy om te verseker jy is die beste boer wat jy kan wees?**nnEerstens deur vooruit te beplan en u2019n duidelike plan te hu00ea van hoe jy jou jaar en oes sien en hoe jy by jou mikpunt gaan uitkom. My daaglikse motivering is my familie u2013 ek wil iets opbou vir my huidige familie u00e9n die geslagte wat nog kom, en hulle leer om verantwoordelik te boer. Ek het ook u2019n verpligting teenoor my arbeid en mense wat op my plaas boer u2026 al die families wat uit so u2019n boerdery lewe is u2019n groot verantwoordelikheid wat op elke boer val. nnOp u2019n praktiese vlak is dit belangrik om op die voorgrond van tegnologie te wees, ingelig te wees oor peste, plae, die nuutste probleme in jou gewasse; ek wil alles in my vermou00eb doen om die beste in my bedryf te wees, u2019n kenner na wie ander kan draai vir raad.”,”position”:0,”id”:”r0KeR6YeK7AzN3Gf”},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/900″,”position”:1,”id”:”cQv9x4ZcE2f1d2NY”},{“type”:”text”,”content”:”*Foto links, Hannes by sy oudste seun, Simon. Hannes se doel is om die plaas te bewaar vir toekomstige generasies. Regs staan hy by sy broer, Riaan, wat diu00e9 groot taak saam met hom aanpak.*”,”position”:2,”id”:”VLOwIBjuLMOjRDXk”}]