Toyota SA/Agri SA Jongboer van die Jaar-kompetisie: Waaroor gaan dit regtig?
[{“type”:”text”,”content”:”Die doel van die kompetisie is om:n* jongboere te identifiseer wat uitnemend presteer; n* om deur mediadekking die gesofistikeerdheid en wetenskaplikheid van hierdie persone se boerderye as besighede aan die algemene publiek oor te dra; enn* ander jong (en ouer) boere te motiveer en te stimuleer deur hulle aan die progressiwiteit van die deelnemers/finaliste/wenners bloot te stel.nnDie publiek dink soms dat jong boere wat geu00ebrf het u2019n groot voorsprong het, dat net groot en u201cblinku201d boere as wenners aangewys word, of dat boere met ‘n ingewikkelde of gediversifiseerde boerderyvertakkingsamestelling u2019n beter kans het om te wen. Diu00e9 is egter ongegronde opinies; die beoordelingskriteria is dinamies en word jaarliks aangepas volgens terugvoer wat van boere via die provinsiale affiliasies van Agri SA tydens vergaderings/werkswinkels ontvang en bespreek word. Sodoende word die gewig van die kandidaat se persoonlike bydrae tot die boerdery betekenisvol/drasties verhoog. nnDie belangrikste maatstawwe vir beoordeling hou verband met die bestuursfilosofie van die boer en die tegniese vaardigheid waarmee daardie filosofie in die praktyk toegepas word. Kortliks beteken dit dat die volgende aspekte van belang is: 1) ***wat*** die boer doen; 2) ***waarom*** hy dit doen; en 3) watter ***alternatiewe*** beskikbaar is.”,”position”:0,”id”:”lnVv3wSryFqtcmah”}]