Grondwethof-uitspraak kritiese oorwinning vir waterreghouers
[{“type”:”text”,”content”:”Die hof het finaal beslis dat waterreghouers hul waterregte mag oordra ooreenkomstig die bepalings van die Nasionale Waterwet. Die hof het ook bevestig dat, om vergoeding te ontvang vir die oordrag van watergebruikersregte, nu00f3g verbode nu00f3g onwettig is in Suid-Afrika.nnDie eenparige uitspraak deur die Grondwetlike Hof wat by monde van Regter Madlanga gelewer is, volg nu00e1 die November 2021-oorwinning deur die appu00e9llante in die Lu00f6tter, Wiid and South African Association for Water Users Associations (SAAFWUA) aangeleentheid in die Hoogste Hof van Appu00e8l.nnDie saak het ontstaan uit u2019n omsendskrywe wat in Januarie 2018 uitgereik is en waarin die DWS bepaal het dat watergebruikregte nie oorgedra kon word nie. Die omsendskrywe het die bepalings van artikel 25 van die Nasionale Waterwet, asook die DWS se eie vertolking van die wet en sy vasgestelde praktyke in die oordrag van watergebruiksregte weerspreek wat vanaf 1998, toe die wet in werking getree het, toegepas is.nnAgri SA het die Lu00f6tter en Wiid-sake vanuit die staanspoor ondersteun en gefinansier.nnu201cAgri SA se siening ten opsigte van die noodsaaklikheid om watergebruiksregte te kan oordra in ooreenstemming met artikel 25 van die Nasionale Waterwet, is nou finaal deur die Grondwetlike Hof bekragtig,u201d su00ea Janse Rabie, Agri SA se uitvoerende beampte van regs- en beleidsake. u201cDie vermou00eb om sodanige regte te kan oordra van een persoon na u2019n ander en van een eiendom na u2019n ander is noodsaaklik wat betref die effektiewe gebruik van water, die waarde van plaasgrond en eiendomsregte in die algemeen. Die uitspraak is u2018n regverdiging van die volgehoue verset teen die regering se verbete aanslag op eiendomsregte.nnVolgens Nic Knoetze, hoof-uitvoerende beampte van SAAFWUA, het die organisasie en Agri SA in 2018 besluit om te vra vir u2018n verklarende hofbevel omdat die interpretasie van artikels 25(1) en 25(2) negatief impakteer het op die watergebruiker (besproeiingsboer) en die Water- gebruikersvereniging (WGV)/Besproeingsraad. Die uitspraak deur die Hoogeregshof het die applikante (Lu00f6tter en Wiid wie se sake Agri SA finansieel ondersteun, en SAAFWUA) genoop om te appelleer. Die gunstige beslissing deur die Grondwethof stel dus WGVs en Besproeiingsrade in staat om water op plaaslike vlak effektief en volhoubaar te bestuur.nnJaco Minnaar, Agri SA se president, het die applikante en hul regspanne bedank en gelukgewens dat hulle koers gehou het met hierdie kritiek belangrike aangeleentheid. u201cDie Grondwet Hof se beslissing sal die landbousektor op verskeie fronte tot voordeel strek. Agri SA sal volhou om met die regering te skakel en hom te beu00efnvloed om u2019n regulatoriese en beleidsomgewing en samelewing te skep waarbinne al ons boere suksesvol kan wees.u201dnnLees die volle uitspraak [hier.](https://agrisaonline.com/storage/files/minister-of-water-and-sanitation-v-lotter-and-others-cc-judgment-15-march-2023.pdf)”,”position”:0,”id”:”orQpxzqy5gIHZfuq”}]