Redakteursbrief: Dié werk is waardering werd
[{“type”:”text”,”content”:”Om hierdie inligting te kan oordra, en telkens meer inligting te bekom om te deel, moet daar natuurlik mense wees wat boere se belange met betrekking hiertoe beskerm. Hierdie mense werk om boere op die plase te hou met die regte hulpmiddels om te verseker dat hulle volhoubaar kan boer. Terselfdertyd moet hulle onderhandel met beleidmakers om te verseker dat daar u2019n goeie verstandhouding tussen die regering en die landboubedryf gekoester word. Dit is nie u2019n maklike taak nie.nnOns is werklik trots op die werk wat hierdie mense doen, en om terugvoer oor hierdie werk in Agri te kan gee. Dit is gerusstellend om te weet dat daar u2019n organisasie is wat, met toegang tot die regte mense, landbou se belange ru00e9g verdedig.nnDit is dalk u2019n aanmoediging om met nuwe ou00eb te kyk na die inligting in elke uitgawe van Agri u2013 nuwe ou00eb en nuwe waardering, want dit is waardering werd.”,”position”:0,”id”:”3JBB9FO9TDVuKnYU”}]