Sprinkane ’n vroeë ramp in 2022
[{“type”:”text”,”content”:”Goeie reu00ebnval beteken egter nie dat dit u201cskaap of geldu201d reu00ebn om die finansiu00eble posisie van produsente te verbeter nie. Boonop het u2019n ramp van u2019n ander aard diu00e9 produsente getref: sprinkane. nnDie bruinsprinkaan, wat natuurlik in die Karoo-gebied uitbreek nu00e1 goeie reu00ebnval, is nie buitengewoon vir produsente nie. Produsente meen egter dat die 2021/2022-somerseisoen van die grootste uitbrekings nu00f3g opgelewer het. nnDie Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling (DALRRD) is primu00ear verantwoordelik om plaagbeheer toe te pas. Dit word deur wetgewing en beleid voorgeskryf, met u2019n wetlike verpligting op grondeienaars om plae te rapporteer. Die departement stel sprinkaanbeamptes (distriksprinkaanbeamptes, voormanne of algemene werkers) aan om die uitbrekings te bestry. Insekdoder, opleiding, bespuiting- en veiligheidstoerusting word deur die departement voorsien, waarvan die beamptes ook vergoed word per kilometer wat gereis word om die sprinkane te beheer. nnDie 2020/2021-somerseisoen het uitdagings op vele terreine meegebring, wat verdere uitdagings vir sprinkaanbeamptes tot gevolg gehad het. Probleme wat tans op grondvlak ervaar word, is onder meer laat betalings aan sprinkaanbeamptes, administrasie- en kapasiteitprobleme binne die departement, tariefverhogings en opleiding benodig, logistieke reu00eblings, u2019n lae reserwe insekdoders, en gebrekkige bespuiting- en veiligheidstoerusting.”,”position”:0,”id”:”RJnhpyUmpcoyLKZd”}]