SA wynoesverslag 2021: Skitterende oes stadig maar seker ingeneem
[{“type”:”text”,”content”:”u201cDit wil voorkom of die wingerde werklik hul tyd geneem het om vanjaar se oes te berei,u201d su00ea Conrad Schutte, konsultasiediensbestuurder van die wynbedryfliggaam Vinpro. u201cMatige weer regdeur die seisoen, en veral gedurende parstyd, het daartoe gelei dat die druiwe stadiger ryp geword het, en daarmee saam ook uitsonderlike kleur en geure ontwikkel het.u201dnnDie 2021-wyndruifoes word op 1 461 599 tonne beraam volgens die nuutste oesskatting deur die bedryfsliggaam SAWIS (Suid-Afrikaanse Wynbedryfinligting & -Stelsels) op 19 Mei 2021. Dit is 8,9% groter as die 2020-oes.”,”position”:0,”id”:”yWvyzurfHNhwxTX4″}]