Nóg Jongboer van die Jaar-finaliste aangekondig
![](https://www.ecne.co.za/wp-content/uploads/2023/07/jongboer_logo-960x640.jpg)
Toyota SA en Agri SA se Jongboer van die Jaar-kompetisie stel Suid-Afrika al jare lank voor aan ons land se innoverende en dinamiese jongboere, en vanjaar is geen uitsondering nie. Van Noordwes tot die Wes-Kaap en Mpumalanga, ontmoet ons nuutste finaliste.
Agri Noordwes: Gideon van Zyl
- Gideon van Zyl, Agri Noordwes se Jongboer van die Jaar, saam met Annalie Lerm, Distriksbestuurder Verkope en Naverkope, TOYOTA South Africa Motors (District Manager Sales & After Sales)
- Gideon van Zyl saam met Emil Pretorius, Besigheidsontwikkelingsbestuurder: Segment Oplossigs Landbou (Business Development Manager: Segment Solutions Agriculture (The difference makers…)
Agri Wes-Kaap: Christi Van den Heever
Christi (38) boer met appels, pere, kersies, wingerd en beeste op die plaas Rietfontein in die Koue Bokkeveld .
- Foto 2: Jannie Strydom, hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap (regs), dr Mogale Sebopetsa van die Wes-Kaapse Departement van Landbou (links), en Christi van den Heever, Agri Wes-Kaap se Jongboer 2023
- Christi en sy vrou Marlandi.
Mpumalanga Landbou: Gareth Allen
Gareth produseer mielies en soja op die plaas Hartbeesfontein in die Middelburg-distrik, waar hy ook op kleiner skaal met vee boer.
- Gareth en Tiffany saam met Annalie Lerm, Distriksbestuurder Verkope en Naverkope, TOYOTA South Africa Motors (District Manager Sales & After Sales)
- Tiffany en Gareth Allen, Mpumalanga Landbou se Jongboer van die Jaar saam met Hanlie Kroese, Santam Segment Solutions Agri
Vrystaat Landbou: Lukas Lessing
Lukas is die algemene bestuurder van die familieboerdery naby Marquard en bedryf hoofsaaklik die saaiboerdery (mielies, soja en sonneblom) en ’n kleiner veevertakking. Lukas en sy vrou, Marné, is die trotse ouers van twee kinders.
- Vrystaat Landbou se Lukas Lessing by sy vrou, Marné
Leer ken Lukas beter: