‘n Oorsig oor Agri Wes-Kaap se algemene jaarkongres
[{“type”:”text”,”content”:”u201cDie onmisbare rol van georganiseerde landbou is herbevestig in die afgelope jaar met sy unieke uitdagings,u201d su00ea Villiers Loubser, president van AWK tydens sy presidentsrede. Hy voer aan dat die afgelope verslagjaar u0149 besondere jaar vir landbou in die Wes-Kaap was. In u0149 jaar waar Suid-Afrika se reu00eble BBP-groeikoers met 7% afgeneem het, het landbou se reu00eble bydrae tot BBP met 13,1% toegeneem.”,”position”:0,”id”:”V8JiknTYfx9WT9LZ”},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/481″,”position”:1,”id”:”Qr31OWpIRxE32vUe”},{“type”:”text”,”content”:”*Villiers Loubser is herkies as president van Agri Wes-Kaap.*”,”position”:2,”id”:”Q2AllM61Lc3HKMIO”}]