Mandela-dag: Vennootskap om 40 miljoen etes te voorsien
[{“type”:”text”,”content”:”OneFarm Share is deur Standard Bank in vennootskap met Agri-FinTech HelloChoice geskep as ‘n reaksie op deurdringende voedselonsekerheid en die oormaat vars produkte wat uit die pandemie voortgespruit het. Dit is ‘n platform vir hongerverligting en voedselsekerheid wat boere se oortollige produkte digitaal by geregistreerde begunstigde organisasies pas via sleutelverspreidingsvennote soos FoodForward SA en SA Harvest. Saam bied hulle ‘n maklike, veilige en deursigtige manier om noodsaaklike voedsel direk na kwesbare gemeenskappe te kanaliseer.”,”position”:0,”id”:”uJmeeM2wdVpJYQX8″},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/images/767″,”position”:1,”id”:”3QrSRRnFEszAPkoE”},{“type”:”text”,”content”:”*V.l.n.r: Christo van der Rheede en Andrea Campher van Agri SA, Jaco Crafford (OneFarm-markbestuurder) en Tebogo Sebambo (besigheidsontwikkelingsbestuurder)*nnDie vennootskap met Agri SA bevestig die organisasies se gedeelde verbintenis tot vermindering van voedselgebrek in Suid-Afrika. Agri SA se lede, via die Agri SA Ramphulpstigting, sal produkte voorsien wat deur OneFarm Share versprei sal word deur middel van sy baanbrekersplatform HelloChoice. nnu201cDie voedselskenking en -reddingsvennootskap tussen OneFarm Share en Agri SA maak soveel sin,u201d su00ea Grant Jacobs, uitvoerende hoof en medestigter van HelloChoice, wat die platform in vennootskap met Standard Bank bestuur. u201cDit kombineer OneFarm Share se aanlynkou00f6rdinering- en voedselverspreidingsvermou00eb met die trefwydte en impak van Agri SA se Ramphulpstigting om dit makliker te maak vir boere om ‘n verskil te maak. Die OneFarm Share-platform verskaf ‘n maklike, veilige en deursigtige manier om noodsaaklike voedsel direk te kanaliseer na diegene wat dit nodig het.u201d nSedert sy ontstaan het die OneFarm Share-platform meer as 9 500 ton voedsel aan meer as 1 miljoen mense versprei. Vanjaar het die veldtog ten doel dat 10 000 ton voedsel meer as 1,2 miljoen mense bereik u2013 dit is meer as 40 miljoen etes. nnu201cVanjaar se tema vir Mandela-dag was toepaslik: Doen wat jy kan met dit wat jy het, waar jy is. Dit beklemtoon die dilemma van voedselonsekerheid en klimaatsverandering. Boere verstaan beter as enigiemand anders die geweldige kostedruk wat Suid-Afrikaners in die gesig staar. Dit is waarom Agri SA ‘n vennootskap met OneFarm Share aangegaan het om te verseker dat ons die mees kwesbare lede van ons samelewing in hierdie moeilike tye kan help,u201d su00ea Andrea Campher, Agri SA se risiko- en rampbestuurder.”,”position”:2,”id”:”Reem8I3Ue0wV7CwB”},{“type”:”image”,”content”:”https://agrisaonline.com/images/images/766″,”position”:3,”id”:”00ftHWy0YH375BCU”},{“type”:”text”,”content”:”*Agri SA is dankbaar vir vennote wat su00e1u00e1m ‘n verskil maak.*”,”position”:4,”id”:”1CXfCAqOBZNVjEyW”}]