Loskop Pluismeule onder nuwe bestuur
[{“type”:”text”,”content”:”Louis Olivier het nege jaar ondervinding in die bestuur van u2018n pluismeule. Hy is u2018n gekwalifiseerde landboukundige met 30 jaar ondervinding in die katoenbedryf as u2018n produsent en besigheidsman. Johan Wolhuter is finansieel gekwalifiseerd en hanteer reeds die afgelope twee jaar die finansiu00eble bestuursfunksie by Vaalharts.nnAlle verpligtinge tot en met 12 Maart 2021, wat onder die vorige bestuur beteken is, sal dienooreenkomstig op meriete bestuur word met oop gesprekke tussen die betrokke rolspelers. Die pluismeule sal normaal operasioneel wees sonder u2018n onderbreking in enige van die dienste. Gerugte dat Loskop pluismeule hul deure toemaak is dus ongegrond.”,”position”:0,”id”:”nC5ubQUfmGDvZbmo”}]