Landbou-rolspelers tydens kongres vereer
[{“type”:”text”,”content”:”Agri SA se Algemene Sakekamer, Bedryfskamer en Korporatiewe Kamer het toekennings gemaak vir voortreflike diens wat aan die kamers gelewer is. Die direksie het ook toekennings aan individue gemaak.nnIndividue wat deur die Algemene Sakekamer genomineer is om oorkondes te ontvang vir hul besonderse diens aan die organisasie is Wayman Kritzinger, Ernest Pringle, Felix Reinders, Hein Lindeman, Naude Pienaar en Deon Conradie.nnCornie Swart, Doug Stern en Willie Jacobs is deur die Algemene Sakekamer en die direksie van Agri SA vereer en het u0149 oorkonde sowel as u0149 goue lapelwapen ontvang. nnDie oorhandigings is gedoen deur Pierre Vercueil, toe in sy kapasiteit as president van Agri SA, en Willem de Chavonnes Vrugt, voorsitter van die Algemene Sakekamer.”,”position”:0,”id”:”0y57R0uH18nxAGHJ”}]